Page 1 of 1

Fanbelt pulley bearings

Posted: 22 Dec 2017 08:11
by Jules
More almal wat nog nie met vakansie is nie

Die bearings op al die fanbelt pulleys is dit iets wat mens net by Nissan kry of kan mens hul by spares shops kry ? Het iemand dalk die verwysings daarvoor

Shalom

Re: Fanbelt pulley bearings

Posted: 22 Dec 2017 08:48
by hugejp
Jules ek weet dat Michael by Sojo nog local is.

Ek weet nie of die workshop nog oop is nie, maar stuur hom 'n whatsapp ek is seker hy sal vir kan sê...

Re: Fanbelt pulley bearings

Posted: 22 Dec 2017 09:15
by Wilkie
op watter van belt...aircon alt power steering..??

Re: Fanbelt pulley bearings

Posted: 22 Dec 2017 10:39
by Peter Connan
Jules praat jy van die idler pulley wat voor op die enjin gemonteer is, met die stelskroefie wat bo langs die distributor sit?

Indien wel, bearing man sal jou kan help, maar ek kan nie nou die grote onthou nie...

Re: Fanbelt pulley bearings

Posted: 22 Dec 2017 11:18
by Dolf
Hi Jules, as dit die "Air conditioner Idle Pulley Bearing" is, hy het 'n gewone 6301 2RS (2 rubber seals) wat jy by "redelik" enige onderdele plek kan koop. Die ander een het ek nie gegewens oor nie.

Re: Fanbelt pulley bearings

Posted: 22 Dec 2017 11:40
by Jules
Dankie vir al die terugvoer dit klink soos die grote voor die enjin ( Peter ek dink dit is die een waarvan jy praat ) maar ek kan nie met 100% sekerheid sê nie. Ten minste is my radiator nou terug, compression en blok toets gedoen en alles is reg.

As dit die een voor die enjin is moet mens seker die radiator weer uithaal ?

Shalom

Re: Fanbelt pulley bearings

Posted: 22 Dec 2017 12:04
by Peter Connan
Mens kan hom daar uitkry sonder om die radiator uit te haal.
Maar jy gaan baie vloek en jou hands gaan rou wees.

Re: Fanbelt pulley bearings

Posted: 22 Dec 2017 17:09
by Kagiso II
In Botswana het iNyathi 'n grom geluid begin maak .. en op n beesplaas naby Sebina het die TENSIONER Pully die gees gegee.
Die boer se seun het Francistown to egery en by "the bearing place" 'n bearing gekry.
TIMKEN en BEARING man asook Midas hpou meeste van daai bearing groottes aan.

Dit was 9 minute om hom uit te haal en omtrent 15 minute om terug te sit.