Jannie, ek en Picasso was by dieselfde "party" op 30 Mei 2015 by Steve's Auto Clinic.
My standaard 2001 4.5 manual 5 spoed het die volgende gelewer:
129.4kw @ 4000 RPM en 298.4Nm @3000RPM in 3de rat gemeet.
Ek dink Kobus Pienaar se 1999 4.5 manual het min of meer dieselfde resultate gegee as myne.
"Life is what's happening while you're busy making other plans" Celine Dion