Page 1 of 1

Oil cooler TD42

Posted: 13 Jun 2017 17:45
by Fezza
Good day,

My patrol bakkie (2008, TD4.2) have been at the mechanic for a while now.

I need a oil cooler, picture attached, to fix it.

Thank you to David Volschenk, Marinus (terrain 4x4) and Thinus
for the help so far.

If someone can help me source a oilcooler ( new or used) it will be great.
Nissan is not helpfull.

Thank you

Ferreira

Re: Oil cooler TD42

Posted: 13 Jun 2017 18:06
by Tinus lotz
Sal gou more oggend uitmaak met die ou by ons nissan hy fokus nogal .... :thumbup:

Re: Oil cooler TD42

Posted: 14 Jun 2017 05:31
by Michael
Fezza, laat ek bietjie krap hier by my.......ek het dalk n spaar een maar nie seker nie.
Ek sien joune is n bakkie cooler en jy het EGR nog op. Jy kan n NA se cooler gebruik, jy moet net die hele EGR sisteem uit haal en die water van en na die cooler blok.

Hoop dit maak sin wat ek se

Re: Oil cooler TD42

Posted: 14 Jun 2017 08:54
by SJC
Michael wrote: jy moet net die hele EGR sisteem uit haal en die water van en na die cooler blok.
Jy kan nie miskien 'n "step by step" gee oor hoe om dit te doen nie? (met prentjies sal gaaf wees)... :think: :redface: :wink:

Re: Oil cooler TD42

Posted: 14 Jun 2017 12:46
by Michael
Fanus, ek is besig om n TD42 uit n bakkie te haal so sal kyk of ek n paar pics kan neem

Re: Oil cooler TD42

Posted: 14 Jun 2017 18:47
by Tinus lotz
SJC wrote:
Michael wrote: jy moet net die hele EGR sisteem uit haal en die water van en na die cooler blok.
Jy kan nie miskien 'n "step by step" gee oor hoe om dit te doen nie? (met prentjies sal gaaf wees)... :think: :redface: :wink:
Dude bring net jou bakkie....jy ga groot skrik vir die krag as hy reg is ...jy ga moet invest in regte tyers ...daai maries ga heeltyd spin :rolling: :thumbup:

Re: Oil cooler TD42

Posted: 14 Jun 2017 20:19
by Iaan du Toit
Fanus ek wil nie Ferreira se draad hijack nie maar ek stem saam met Tinus.

Vanoggend met Michael gepraat, die tweede bakkie sal volgende week gereed wees. Volgende week sal daar twee 4.2 TD wees wat jy kan toets in Long Tom pas. Hulle is minder as 10 km van jou af.

Ek het laas week n ton gelaai in Nelspruit en Sabie toe gery, jy ken die pad. Ek kan nie glo dis dieselfde voertuig nie.

Glo my en glo Tinus, Michael kan toor met n 4.2 TD.