Good day,
My patrol bakkie (2008, TD4.2) have been at the mechanic for a while now.
I need a oil cooler, picture attached, to fix it.
Thank you to David Volschenk, Marinus (terrain 4x4) and Thinus
for the help so far.
If someone can help me source a oilcooler ( new or used) it will be great.
Nissan is not helpfull.
Thank you
Ferreira
Oil cooler TD42
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- Michael
- Moderator
- Posts: 2479
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 336 times
Re: Oil cooler TD42
Fezza, laat ek bietjie krap hier by my.......ek het dalk n spaar een maar nie seker nie.
Ek sien joune is n bakkie cooler en jy het EGR nog op. Jy kan n NA se cooler gebruik, jy moet net die hele EGR sisteem uit haal en die water van en na die cooler blok.
Hoop dit maak sin wat ek se
Ek sien joune is n bakkie cooler en jy het EGR nog op. Jy kan n NA se cooler gebruik, jy moet net die hele EGR sisteem uit haal en die water van en na die cooler blok.
Hoop dit maak sin wat ek se
"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: Oil cooler TD42
Jy kan nie miskien 'n "step by step" gee oor hoe om dit te doen nie? (met prentjies sal gaaf wees)...Michael wrote: jy moet net die hele EGR sisteem uit haal en die water van en na die cooler blok.
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- Michael
- Moderator
- Posts: 2479
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 336 times
Re: Oil cooler TD42
Fanus, ek is besig om n TD42 uit n bakkie te haal so sal kyk of ek n paar pics kan neem
"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: Oil cooler TD42
Dude bring net jou bakkie....jy ga groot skrik vir die krag as hy reg is ...jy ga moet invest in regte tyers ...daai maries ga heeltyd spinSJC wrote:Jy kan nie miskien 'n "step by step" gee oor hoe om dit te doen nie? (met prentjies sal gaaf wees)...Michael wrote: jy moet net die hele EGR sisteem uit haal en die water van en na die cooler blok.
-
- Full Member
- Posts: 39
- Joined: 27 Dec 2015 09:25
- Full Name: Iaan du Toit
- Nickname: Iaan
- Home Town: Sabie
- Current 4x4: Patrol pickup
Patrol 4.8
Hilux D4D - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 10 times
- Been thanked: 43 times
Re: Oil cooler TD42
Fanus ek wil nie Ferreira se draad hijack nie maar ek stem saam met Tinus.
Vanoggend met Michael gepraat, die tweede bakkie sal volgende week gereed wees. Volgende week sal daar twee 4.2 TD wees wat jy kan toets in Long Tom pas. Hulle is minder as 10 km van jou af.
Ek het laas week n ton gelaai in Nelspruit en Sabie toe gery, jy ken die pad. Ek kan nie glo dis dieselfde voertuig nie.
Glo my en glo Tinus, Michael kan toor met n 4.2 TD.

Wat ek is, is net genade.
Wat ek het is net geleen.
Wat ek het is net geleen.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 11 guests