Page 1 of 1

3.2 Nissan diesel

Posted: 06 Feb 2017 18:51
by andredurand
Kan iemand help ek is op soek na 3.2 Nissan fan blade het sewe blades :helpsign: :helpsign:

Re: 3.2 Nissan diesel

Posted: 09 Feb 2017 16:18
by Marino4x4
Hi Andre

Ek sien die GQ TB42 en die Hardbody 3.2 is dieselfde blade. Ons het dan vir jou een.

Stuur asb vir my jou inligting na sale@terrainparts.co.za

Groete

Marinus

Re: 3.2 Nissan diesel

Posted: 09 Feb 2017 19:30
by andredurand
Baie dankie maar het reg gekom :thumbup: