Wat staan my te doen??

Engines and Engine Systems
Wilkie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1402
Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 69 times
Been thanked: 92 times

Re: Wat staan my te doen??

Post by Wilkie »

As die lug gaping tussen die nokas en tuimelaar te groot is gaan en die enjin toere is bietjie hoog ,dan klim die vuller wat bo op die klep sit af en dit veroorsaak dan dat die tuimelaar ook afklim.... :think: hoop dit maak sin :salute:
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6017
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1067 times
Been thanked: 987 times

Re: Wat staan my te doen??

Post by Peter Connan »

Die nokas is die enigste ding wat die hele affere skeef kan druk? Tensy die sokke waarin die koppies beweeg uitegwear is? Maar as daar baie speling was, dan is Wilkie se roep beter.

Ek sou verseker al 12 vervang, sowel as die nokas (vervang of laat oor-slyp) en ook die head se toleransies baie mooi nagaan.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Moeggesukkel
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: 14 Jul 2015 09:03
Full Name: Johan van Staden
Nickname: Moeggesukkel
Home Town: Bloemfontein
Current 4x4: Nissan Safari 4x4
Home Language: Afrikaans

Re: Wat staan my te doen??

Post by Moeggesukkel »

Dankie vir al die raad sover ek waardeer. Ek sal my head oor doen en dan weet als is reg op hom. Ek geniet my bakkie en wil hom graag betroubaar maak. Ek sal graag wil weet hoe kan ek fotos laai op die blad sodat jul my bakkie kan sien. En sal enige raad verwelkom rondom kragstuur op my voertuig. Ek plaas n link wat nogal interesante raad gee oor die L28 enjin. Nogmals dankie sover.... :biggrin: http://datsunzgarage.com/engine/ P.S Waar kan ek n manual kry vir my enjin?
User avatar
Marino4x4
Patrolman
Patrolman
Posts: 520
Joined: 19 Oct 2011 12:15
Full Name: Marinus Potgieter
Nickname: Marino4x4
Home Town: Bloemfontein
Current 4x4: Nissan Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Bloemfontein
Has thanked: 17 times
Been thanked: 84 times

Re: Wat staan my te doen??

Post by Marino4x4 »

Hi Johan

Hier is hoe n mens foto's opsit.

http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... oad#p55431

:thumbup:
Patrol 4.5 GL 1998

Terrain 4X4 Parts
User avatar
bogeyman
Senior Member
Senior Member
Posts: 287
Joined: 24 May 2011 11:14
Full Name: Christo Boegman
Nickname: Chris
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 2005 4.8 GRX
'95 patrol 4.2 (now 4.5) sgx plus four 4.2 diesel p/u plus 3 safari workhorses.
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria
Been thanked: 91 times
Contact:

Re: Wat staan my te doen??

Post by bogeyman »

Johan
Die toleransies op Kobus se info is die wat ek ook gebruik.

Piet,
Daai "cam follower" armpies en die stukkie yster wat op die klep rus raak met ouderdom en foutiewe toleransie beskadig en klim af.
Sal nie n slegte idee wees om maar die nokas ook sorgvuldig te bekyk nie. Die punt van die klep moet ook presies haaks wees , anders is dit die fout.
User avatar
bogeyman
Senior Member
Senior Member
Posts: 287
Joined: 24 May 2011 11:14
Full Name: Christo Boegman
Nickname: Chris
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 2005 4.8 GRX
'95 patrol 4.2 (now 4.5) sgx plus four 4.2 diesel p/u plus 3 safari workhorses.
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria
Been thanked: 91 times
Contact:

Re: Wat staan my te doen??

Post by bogeyman »

Het nounet aan nog iets gedink,
Die enjins moet met LRP brandstof loop , anders beskadig die klep "guides".
Dit kan ook die problem veroorsaak.
firessafari
Senior Member
Senior Member
Posts: 60
Joined: 12 Oct 2009 14:05
Full Name: Johan van Vuuren
Nickname: Johan
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Safari s/w
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 7 times

Re: Wat staan my te doen??

Post by firessafari »

Ek het nou die dag diselfde probleem gekry . my enjin is nuut oorgedoen en eweskierlik het die kleppe vreeslik begin raas by verdere ondersoek het ek gesien dat drie van die stukkies yster wat op die klep rus uitgeklim het rede abloluut onbekend die head was oorgedoen ,die kleppe is reg die valve guides is reg ek het baie seker gemaak dat die klep speling reg is .25 van 'n millimetre(die specs kom van Riechie Jude af wat die cam gedoen het) wat snaaks is is dat ek nooit die kleppe stil kon kry nie ek het gedink die klep springs het pap geword maar blykbaar nie. hulle kan jy slegs by die stealer kry. ek dink nou daaraan om 'n ander head te kry . myne het tans die fuel injected head op blykbaar al verskil is 'n klein kepie wat in die inlaat poort gemasjineer is om die injector te vat.
Shaun van der Linde (van der Linde Conversions) het aan my meegedeel dat jy ongelode branstof op die L28 kan gebruik, blykbaar alle aluminium heads kan ongelode brandstof gebruik.
Sal maar sien dalk is 'n vuurhoutjie die beste uitweg
Moeggesukkel
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: 14 Jul 2015 09:03
Full Name: Johan van Staden
Nickname: Moeggesukkel
Home Town: Bloemfontein
Current 4x4: Nissan Safari 4x4
Home Language: Afrikaans

Re: Wat staan my te doen??

Post by Moeggesukkel »

Hier is my Bakkie,moet net nog dai rooi stickers by die deure afhaal.
Attachments
DSC_0249.jpg
DSC_0249.jpg (588.93 KiB) Viewed 2694 times
Moeggesukkel
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: 14 Jul 2015 09:03
Full Name: Johan van Staden
Nickname: Moeggesukkel
Home Town: Bloemfontein
Current 4x4: Nissan Safari 4x4
Home Language: Afrikaans

Re: Wat staan my te doen??

Post by Moeggesukkel »

Ek wil die lifter more sommer self terug sit. Gan dit n moeilike taak wees of dink jul ek sal dit sel kan doen? Indien ek dit self kan doen hoe doen ek dit? Ek is darm handig met so iets en glo dat ek self sal regkom. Want om dit te laat doen gan weer geld kos,en dan sal ek hom met LRP brandstof ry en kyk wat hy maak. As hy weer afklim dan sal ek die volgende nodige stappe neem.
Wilkie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1402
Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 69 times
Been thanked: 92 times

Re: Wat staan my te doen??

Post by Wilkie »

nog n moontlikheid van die "rockers "wat so afklim kan wees van n "sticky valve".veral aan die exhaust valves,hulle word so bietjie warmer as die inlet valves en die agterste cylinders word ook nog warmer... :think:
dit kan ook die oorsaak wees van unleaded petrol,,,minder lubrication :salute:
Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 19 guests