My Patrol het beter petol verbruik

Engines and Engine Systems
User avatar
Herrie
Moderator
Posts: 3725
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 70 times
Been thanked: 94 times

My Patrol het beter petol verbruik

Post by Herrie » 08 Jan 2015 13:14

Goeie dag!

By die Nissan Off-Road Club se jaareind funksie het ek met Graham baie gesels oor my 4.5 Patrol en hy het my ook vertel van sy 4.5 Patrol wat hy 'n relay en die PCV valve vervang het en nou op die oop pad kry hy 6 tot 7 km/l. :thumbup:

Ek het toe na my relay ook gekyk en hy lyk nog baie goed! Kan nou nie onthou watter naam van die relay is nie.
Ek het toe my PCV valve uitgehaal en hy was ongelooflik vuil. :thumbdown:
Ek het hom toe skoon gemaak met engine cleaner en met water skoon gespuit.

Voor ek die PCV valve skoon gemaak het het ek albei petrol tenke laat vol maak en alreeds 'n 100km al gery.
Ek het toe nog 200km gery. Ek het baie meer krag teen lae revs en kan tot in 3de rat by 'n stop straat wegtrek!! :thumbup:

My normale petrol verbruik wanneer ek net werk toe en huis toe ry was so tussen 4.1 en 4.5km/l :thumbdown:
Toe nou al 300km gery het en gesien het dat die sub-tenk an petrol verloor het - omdat ek baie kort afstande gery het - het ek weer albei tenke laat vol maak en toe is my petrol verbruik 4.85km/l. :blonde:

Ek het nou weer 300km net werk toe en huis toe gery om die toets te doen en het weer albei tanke laat vol maak - ek kyk en maak seker dat die tenke behoorlik vol gemaak word - en toe is my petrol verbruik 5.28km/l!!!! :thumbup: :blonde: :blonde: :blonde: :blonde:

Ek is baie beindruk met Graham se inligting!!!

Hier is die PCV valve se inligting:
Attachments
PCV.jpg
PCV.jpg (185.94 KiB) Viewed 2794 times
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX

User avatar
Chris Skinner
Patrolman
Patrolman
Posts: 945
Joined: 26 Nov 2009 12:58
Full Name: Chris Skinner
Nickname: Chris
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan Patrol 4,8 GRX 2005
Home Language: English
Has thanked: 10 times
Been thanked: 56 times

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Post by Chris Skinner » 08 Jan 2015 13:50

Anyone know if the the 4,8 has such a device?

User avatar
Herrie
Moderator
Posts: 3725
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 70 times
Been thanked: 94 times

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Post by Herrie » 08 Jan 2015 15:08

This is for the 4.8!
Attachments
PCV-48.jpg
PCV-48.jpg (171.16 KiB) Viewed 2776 times
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX

User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1808
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 64 times
Been thanked: 32 times

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Post by Jules » 08 Jan 2015 16:23

Ek moet my 4.2 se PVC skoonmaak dan gaan ek 8 tot 8.5 kry :biggrin: :woo:

shalom
Walk by FAITH not by sight
Patrol 1995 SGL
aka "Nomakanjani"
ProComp Extreme A/T 31x10.5R15
ARB Bullbar
OME, Frontrunner Roofrack
60L Snomaster Freezer/Fridge

User avatar
Herrie
Moderator
Posts: 3725
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 70 times
Been thanked: 94 times

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Post by Herrie » 12 Jan 2015 13:25

As enige van julle die selde doen laat weet my asseblief of julle ook nou beter petrol verbruik het. :clap:
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX

User avatar
Herrie
Moderator
Posts: 3725
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 70 times
Been thanked: 94 times

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Post by Herrie » 20 Jan 2015 07:00

Ek het nou weer 350km gedoen en 'n bietjie meer rof gery om dit weer te toets en die petrol verbruik was 5.12km/l - so die skoon maak van die PVC maak 'n groot verskil! :thumbup: :thumbup:
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX

Clem
Patrolman
Patrolman
Posts: 921
Joined: 19 Jun 2013 15:16
Full Name: Clem Daniel
Nickname: Clem
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: Patrol 4.8
Home Language: English
Has thanked: 31 times
Been thanked: 28 times

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Post by Clem » 20 Jan 2015 07:12

Very useful guys! Thank you. Maybe the fuel consumption on my 4.8 is better simply because the car is new and the valve is still clean…

User avatar
Herrie
Moderator
Posts: 3725
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 70 times
Been thanked: 94 times

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Post by Herrie » 10 Feb 2015 06:51

Ek het nou al weer oor die 300km gedoen en het twee keer Pretoria toe gery en net een keer op die R21 van Kempton na Pretoria toe gery en nou is my petrol verbruik 5.42km/l. :blonde:
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX

User avatar
Herrie
Moderator
Posts: 3725
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 70 times
Been thanked: 94 times

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Post by Herrie » 17 Feb 2015 08:09

Sondag was my Ma se verjaarsdag en ons het weer op die R21 Pretoria toe gery en later die middag weer op die R21 lughawe toe om my broer af te laai - hy vlieg Kaap toe.
Ons het ook Sondag met die aircon aan gery - ek gebruik nooit die aircon as ek aleen ry nie.

Gister na werk het ek weer soos elke keer albei tenke vol gemaak en nou is my petrol verbruik 5,58km/l omdat ek die R21 nou twee keer gery het. :thumbup:

Dis nou bewys dat as ek oop pad gaan ry behoort ek meer as 6km/l op my brandstof verbruik te kry. :blonde:
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX

User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 6939
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 534 times
Been thanked: 275 times

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Post by Tinus lotz » 17 Feb 2015 12:11

Een van die dae gaan jy amper verniet ry met daai lorrie :thumbup:

Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests