Page 1 of 1

TB48DE engine timing

Posted: 01 Nov 2014 10:07
by Strandblom
Good monring all, I just purchased the Nissan Data Scan software and is busy doing diagnostics. Does anyone know what the timing should be on the 4.8? I read somewhere it should be between 5 and 10 degrees BTDC. Is this correct? Any information would be appreciated..

Re: TB48DE engine timing

Posted: 01 Nov 2014 11:45
by Tinus lotz
I will check in my manual when i am home tonight ....pm dawid he has played with his timing with a lot of success :salute:

Re: TB48DE engine timing

Posted: 01 Nov 2014 18:47
by Bruin Beer
Strandblom,
Dit is 5 Grade BTDS as jy die gewone fonkproppe gebruik maar as jy daai goed wat van goud gemaak is :lol: (spot net, die prys laat bit blyk dis van goud) die ek dink piladium plugs gebruik is dit 10 Grade BTDS volgens die manual.
Hoop jy kom reg.
Riaan

Re: TB48DE engine timing

Posted: 02 Nov 2014 06:48
by David
Moet nie die NDS gebruik om jou timing te stel nie - Gebruik 'n Timing Light.
Nissan Data Scan wys as ek reg onthou +-35 grade wanneer hy volgens die timing light 10 grade is

Re: TB48DE engine timing

Posted: 02 Nov 2014 20:41
by tour de frans
5 grade btdc. Op idle werking tempratuur sonder aircon.
Aircan aan voeg die ecu nog timing by, so met meer as 5 grade timeing kan die kar knock met aircon aan.
Groete

Re: TB48DE engine timing

Posted: 03 Nov 2014 08:14
by David
From the manual: :thumbup:
timing.jpg
timing.jpg (101.88 KiB) Viewed 4525 times

Re: TB48DE engine timing

Posted: 03 Nov 2014 09:37
by Strandblom
Baie dankie, ek het dit laas met die timing light gestel, maar ek sukkel om 'n lekker konneksie te kry met die inductive timing light. Die pick up gaan natuurlik met moeite oor die draad van die no.1 coil, en dan lyk my sukkel dit so bietjie om die spark op te tel, is dit normaal omdat die 4.8 'n draad het wat op die coilpack inprop in plaas van 'n gewone plug lead soos meeste ander motors?

Re: TB48DE engine timing

Posted: 03 Nov 2014 10:04
by David
Mine pick up the signal OK but you can make an extension with a normal plug wire if you struggle. :thumbup:
timing2.jpg
timing2.jpg (236.15 KiB) Viewed 4506 times