Turbo for 4.5l

Engines and Engine Systems
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 6964
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 540 times
Been thanked: 277 times

Re: Turbo for 4.5l

Post by Tinus lotz » 04 Aug 2014 00:04

Look I have been a petrol head all my life. ...but dont throw the 30l away a bit sluggish at the bottom but once it gets going...... :surprised: I travelled back from kasane to sa with ararob that now belongs to another friend of mine. ...at 130km per hour I had to put foot in my 4.8 to keep up and he used half the feul WWW not the best dragster but for a overlanding car I think its cool.....feul costs is a problem ....and I love my 4.8 but the power of the 30l is great when you are cruising .....again just my opinion. ...

User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 935
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 15 times

Re: Turbo for 4.5l

Post by tour de frans » 23 Aug 2014 00:00

Hello almal. Ek mag dalk off topic gaan, maar hier is n kort storie oor n turbo kar.
Ek het n 4.5 cruiser bakkie geturbo. 250kw en 600nm. Die bakkie is n camper en travel net vir vakansie of trips. Die bakkie weeg 4ton.
Ek was bevoorreg om die bakkie 2 jaar agtermekaar te ry Namib duine toe. Die bakkie het alles out perform op die teer en in die sand. Altwee jaar was die verskillende gidse verbaas oor die kar se performance. Wittes het gese hy het in 12jaar se duine ry nog nie n kar gesien wat kan duine klim soos daai bakkie nie. Folker was ook beindruk met die voertuig.
Die bakkie was nie net swaar in gewig nie maar het ook 35' bande onder hom gehad. Dis n vol camper kar, stort kombuis ens.
Die beste van alles is, die kar was ligter op petrol as die ander 4.5s wat std was op die trip. Tank vir tank het ek minder liters ingegooi. Ek het plek plek laat waai met die kar. 194km/h. Gps spoed. Nou ja seker moeilik om te glo. Ek het dit 2jaar agtermekaar gedoen sonder probleme.
Groete
Aka: Ou Grootte
99' GU Patrol, LS1 V8 with std G/box custom convertion.Hydraulic radiator fan-motor.

The 4.2 Diesel Custom Turbo engine- retired
The 4.0 Falcon Engine- retired

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.

SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2758
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: Fanus
Nickname: Fanus
Home Town: .
Current 4x4: 2000 Nissan Patrol 4500GRX
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 87 times
Been thanked: 117 times

Re: Turbo for 4.5l

Post by SJC » 24 Mar 2016 09:13

tour de frans wrote:Hello almal. Ek mag dalk off topic gaan, maar hier is n kort storie oor n turbo kar.
Ek het n 4.5 cruiser bakkie geturbo. 250kw en 600nm. Die bakkie is n camper en travel net vir vakansie of trips. Die bakkie weeg 4ton.
Ek was bevoorreg om die bakkie 2 jaar agtermekaar te ry Namib duine toe. Die bakkie het alles out perform op die teer en in die sand. Altwee jaar was die verskillende gidse verbaas oor die kar se performance. Wittes het gese hy het in 12jaar se duine ry nog nie n kar gesien wat kan duine klim soos daai bakkie nie. Folker was ook beindruk met die voertuig.
Die bakkie was nie net swaar in gewig nie maar het ook 35' bande onder hom gehad. Dis n vol camper kar, stort kombuis ens.
Die beste van alles is, die kar was ligter op petrol as die ander 4.5s wat std was op die trip. Tank vir tank het ek minder liters ingegooi. Ek het plek plek laat waai met die kar. 194km/h. Gps spoed. Nou ja seker moeilik om te glo. Ek het dit 2jaar agtermekaar gedoen sonder probleme.
Groete
En hoeveel kos dit om so turbo op te sit?

User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 6964
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 540 times
Been thanked: 277 times

Re: Turbo for 4.5l

Post by Tinus lotz » 24 Mar 2016 09:22

Seker so 60 tot 65 k????

User avatar
XenoBlitz
Senior Member
Senior Member
Posts: 258
Joined: 13 Sep 2010 10:40
Full Name: Wilhelm van Rooyen
Nickname: Wilhelm
Home Town: Secunda
Current 4x4: 4.5 GRX 1999
SWAMBO - 2007 Jimny
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 7 times
Been thanked: 17 times

Re: Turbo for 4.5l

Post by XenoBlitz » 19 Jun 2018 14:07

Hmmm

I can honestly say that cost-wise putting the turbo in is probably not the smartest idea in the world. The turbo costs almost as much as buying another 4.5l Patrol...
But then again: if you factor in the cost of two 4.5l Patrols (below R200k) vs the cost of buying anything with equivalent performance, then perhaps it's not so bad.

Al I can say is... watch this space. (And thanks Michael)
May the road be long.. and dirty.

Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest