TURBO BOOST GAUGE

Engines and Engine Systems
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: TURBO BOOST GAUGE

Post by JG Shields »

Langman,

Ek het nooit 'n EGT meter ingehad nie. Ek was in die proses om een aan te koop toe my enjin gegroet het. Na alles wat ek geleer het sal ek egter nie weer 'n "klein turbo diesel" ry sonder 'n geinstalleerde EGT meter nie.

Die koste is relatief. Meet dit teenoor die herstel/vervanging van 'n enjin. Met 'n MADMAN EGT meter behoort jy weg te kom Tussen R2500 - R4000, installasie ingesluit indien die installeerder jou nie inloop nie. Ek wil eerder nie tegnies raak hieroor nie, maar die EGT "probe" moet tussen die uitlaat "manifold" en die turbo geinstalleer word om so na as moontlik 'n akkurate temp lesing te neem.

Op hierdie forum is 'n onderwerp genaamd PATROL REFERENCE DOC onder LIBRARY. Laai hom vir jou van die web af en lees hom. Hy gaan jou baie help met verskeie aspekte op die ZD30, insluitende EGT. Neem die vrymoedigheid om met Pieter du Toit en Koos Best te gesels op hierdie forum te gesels. Hulle het albei EGT meters in hulle ZD30's installeer. Hulle is deur die meul en weet waar die slaggate met installasie was.
Patrol fan!
User avatar
Langman
Senior Member
Senior Member
Posts: 130
Joined: 05 May 2010 15:38
Full Name: Jacques Landman
Nickname: Jakes
Home Town: Uitenhage
Current 4x4: Patrol
Home Language: English / Afrikaans

Re: TURBO BOOST GAUGE

Post by Langman »

Thanks JG

Het hom vanoggend in kleur download en gaan sommer nou n' boek print en opmaak sodat ek kan begin naslaan. Op die einde van die dag dink ek jou beste vriende vir jou ou Patrol is jy jouself wat jou bewapen met kennis sodat jy die tekens ver van vooraf kan sien...nie eers om te noem van die geld wat jy sal spaar nie deur net te voorkom nie. Wat nice is van die is dat ouens soos julle dit maklik maak deur julle ervarings te deel met ander Patrollie Manne...wou nog altyd so yster gehad het want in my opinie is die net nog n' kar nie maar n' lewenstyl. Inteendeel, ek is spyt dat ek al soveel jare uitgemis het want ek kan eerlikwaar se dat ek nog nooit so lekker bestuur het aan enige ryding nie...en dis by ver. Eendag as ek grrot is sal ek opgradeer na 4.2 D toe maar vir nou is my 3.0 meer as genoeg. Die VAN van my gaan ek geniet en was nog nie eers van die pad af met hom nie maar kan jou n' briefie gee hy gaan my Hardbody soos n' speelding laat lyk en selfs die was ook nie "mak" nie. Vir nou net gou konsentreer op die meter installasie en dan is ek reg...sal maar my verband so bietjie misbruik om so paar accessories te koop. Is nie baie geduldig nie en wil die VAN reg he voor December want ek wil ry....en sommer ver ook.
Langman
2004 Patrol 4.8 GRX
User avatar
Izak
Senior Member
Senior Member
Posts: 397
Joined: 12 Aug 2009 16:34
Full Name: Izak
Nickname: Sakkie
Home Town: Alberton
Current 4x4: 2003 Patrol 3.0 D SRX
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Re: TURBO BOOST GAUGE

Post by Izak »

So volg ek toe ook die gesprekke en julle maak my bang. Toe gaan ek ook maar Midas toe en koop 'n "fentjie" virrie "intercooler"tjie.

Moet se ek dink amper ek voel ook verskil aan die Patrol se krag in die laer toere.

Image

Image
User avatar
Langman
Senior Member
Senior Member
Posts: 130
Joined: 05 May 2010 15:38
Full Name: Jacques Landman
Nickname: Jakes
Home Town: Uitenhage
Current 4x4: Patrol
Home Language: English / Afrikaans

Re: TURBO BOOST GAUGE

Post by Langman »

@Isak:my ou maat jy sal my nie glo as ek jou se hoe op my senuwees is ek as ek my lorrie ry nie...totdat ek als verstaan 100% sal dit seker so wees maar een pluspunt... ek het vandag my trokkie deur sy passies gevat op ons local 4x4 baan ,en ag wat....die ding kick ass!!! My Hardbody moet nog droom waar die trokkie kan ry...PATROL is definitief tops...Gaan maar ook vir my so ou "ventjie" aanskaf net ingeval. Een ding verseker...die ou dieseltjie staan vir niks terug nie. Gaan hom nurse tot ek hom verstaan....

Langman
Langman
2004 Patrol 4.8 GRX
User avatar
Izak
Senior Member
Senior Member
Posts: 397
Joined: 12 Aug 2009 16:34
Full Name: Izak
Nickname: Sakkie
Home Town: Alberton
Current 4x4: 2003 Patrol 3.0 D SRX
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Re: TURBO BOOST GAUGE

Post by Izak »

Langman ek moet met jou saamstem. Ek ry op my nerfies, elke keer as ek dink die kar 'n hik of snik gee is my senuwees gedaan. Ek het noual lankal gesit en dink aan 'n EGT maar die koste was baie hoog toe ek een kwotasie gekry het. (R 4500) Klink vir my erg.

Na wat ons noual gelees het op die forum en ook op die spesifieke onderwerp van onse Patroltjies se handgranaatjie onder die enjin kap, het ek weer gaan navorsing doen. By Landyonline kan ek 'n EGT meter koop vir R 1243, die EGT "probe" kos by hulle R 300.
EGT Monitor - EGT1
The EGT1 is a single, fully programmable Exhaust Gas Temperature display. The unit can measure from -270 to 1200 deg C (-454 to 2192 Deg F) The EGT1 also offers a battery voltage display with programmable high/low voltage alarm, built in hour meter and service interval timer.
Image

As jy die bietjie groter meter koop se hulle kan hy :
EMS2 - Engine Monitor R1657.77

The EMS 2 Multi Gauge Instrument can be configured to measure and monitor all of the following simultaneously and is suitable for automotive, plant and stationary engines both petrol and diesel: 1. EGT 2. Coolant Temperature 3. Oil Temperature 4. Oil/Boost/Fuel/Aux Pressure 5. Oil Pressure Switch 6. Water Level with adjustable sensitivity The above readings can all have individual alarm set points with max and min values. 7. Engine running hours with selectable “service engine reminder” alarm 8. Battery Voltage Besides these fantastic features the multi gauge also has: * Green backlit display * Ability to record all maximum values until reset * Voltage reversal and over voltage protection * Built in audible alarm * Built in Visual alarm * External relay output drive to cut the engine or for other uses * Easy to use menu system * The ability to calibrate your own sensors * The ability to set the multi gauge to page through your choice of displays at preset intervals or to display one feature only * The ability to disable any function/s if they are not required * A 10 to 30 Volts DC working range Current version is EMS2 v1.09 The EMS LONG harnass is now shipping FREE with all EMS units. * Sender kit supplied separately to suit a range of vehicles
Die probe kos R 300.

Image

Maak vir my sin om die parte by Landyonline te bestel en dan die instalasie te doen/laat doen.

Miskien moet ons effens "relax" oor ons Patrol enjins. Ek lees dat die na 2002 Patrol's se engin beter is?
User avatar
Langman
Senior Member
Senior Member
Posts: 130
Joined: 05 May 2010 15:38
Full Name: Jacques Landman
Nickname: Jakes
Home Town: Uitenhage
Current 4x4: Patrol
Home Language: English / Afrikaans

Re: TURBO BOOST GAUGE

Post by Langman »

@Izak

Miskien moet ons maar leer om te relax...het self gelees na 2003 het dinge beter begin loop met die 3.0D. Die kontrepsie lyk nogals redelik maklik om in te sit as jy n' spanner kan swaai. Ek het self die naweek my "fentjie" gekoop en moet hom nou nog net insit...lyk of dit omtrent so 12 CASTLE's lank sal vat. WWW Jy reken jy het die verskil gevoel? Al was dit miskien sielkundig dink ek dit sal my darem meer gemoedsrus gee net om te weet daar vloei definitief aanhoudend lug na die turbo toe en dat n' ou nie net staat maak op daai groot intake op die bonnet self nie. Sal jou laat weet sodra myne in is wat dink ek. :oldtimer: Ek sien almal sit die fan direk op die bokant, het jy probeer om hom in die binnekant van die bonnet in die intake se gat self te sit of werk dit nie reg so nie? Het nog nie self die ding self gepas nie maar het n' 250mm fan gekry (ek hoop dis reg, wat is joune?) so miskien sal hy so bietjie uitsteek bo :think: en lelik lyk van buite af of erger miskien verloor hy dalk net te veel lug.
Langman
2004 Patrol 4.8 GRX
User avatar
Izak
Senior Member
Senior Member
Posts: 397
Joined: 12 Aug 2009 16:34
Full Name: Izak
Nickname: Sakkie
Home Town: Alberton
Current 4x4: 2003 Patrol 3.0 D SRX
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Re: TURBO BOOST GAUGE

Post by Izak »

Ek het my kar se MAF uitgehaal en toe sit en wonder ek, hoe moet 'n MAF lyk om nie my bekommerd te maak nie??

Toe neem ek maar fotos.

Image

Image

Image

Die foto is geneem nadat ek met "carb Cleaner" gespuit het op 30cm

Image



Wat ek kan se is dat daar bietjie stof op hom was maar geen olie nie en geen olie op my vinger as ek die Luginlaat betas nie.

Groente
User avatar
David
Patrolman
Patrolman
Posts: 723
Joined: 17 Dec 2009 12:42
Full Name: David Prinsloo
Nickname: David
Home Town: Stellenbosch
Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: Stellenbosch
Has thanked: 2 times
Been thanked: 48 times

Re: TURBO BOOST GAUGE

Post by David »

Izak, Nice photos. The mass air flow meter looks much the same as the one used on the VW's (Hot Wire). Just make sure you do not touch/damage the wire as they are quite costly tyo replace.

Did you feel any performance difference after the MAF-dive? I mean clean :redface:

Why I ask is that on Swambo's 1.8T VW you feel the greatest result if you reset the ECU and throttle body as well. On the VW's the ECU 'learns' the new boundaries as experienced by outside temprature and fuel quality and ajusts the boost accordingly - but then again it is a finely tuned petrol turbo not designed for the bush with dirty fuel.

Can we reset our Patrol's ECU's? :think:
2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel

Stop Rhino Poaching Supporter!
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: TURBO BOOST GAUGE

Post by tour de frans »

Yes,dissconect the battery overnight,or unplug the ecu overnight,or visit your nissan dealer for a reset.
Rdgs
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
David
Patrolman
Patrolman
Posts: 723
Joined: 17 Dec 2009 12:42
Full Name: David Prinsloo
Nickname: David
Home Town: Stellenbosch
Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: Stellenbosch
Has thanked: 2 times
Been thanked: 48 times

Re: TURBO BOOST GAUGE

Post by David »

tour de frans wrote:Yes,dissconect the battery overnight,or unplug the ecu overnight,or visit your nissan dealer for a reset.
:thumbup: Thanks Frans. With your experience is it really worthwhile to do if the car didn't throw any error codes?

I will do mine as soon as I get my radio's security code :confused: Hopefully Nissan wil be able to help.
2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel

Stop Rhino Poaching Supporter!
Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests