Service problem

Engines and Engine Systems
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: Service problem

Post by tour de frans »

Hello,sorry ek was bedrywig.Die gaping speel n rol met die verbranding,kort gese,min genoeg eintlik om so n groot verskil te wys op verbruik.Soos Herrie se,die stelsel werk harder.
Herbi,wat jy noem oor verskillende toestande speel ook n rol.Die voertuig pas aan met die verskillende toestande...Die, noem dit nou,grooter gap,het ons getoets(meer gespeel as getoets).n 5mm gaping,het die kar nog altyd geloop,maar jy kon nie die petrol plat trap nie dan het hy gevrek onder jou voet......
Die veskillende gappings,verander die tyd reeling.
Kortliks dink ek is dit nie die vonkproppe nie.As ek vinnig moet se,sal ek na die brandstof filter gaan kyk(die ou een).Hy was waarskynlik baie vuil en het veroorsaak dat die kar "leaner" geloop het.
Ek weet van n geval waar n persoon sy 4.5 se pomp vervang het en was onmiddelik swaarder op brandstof.
Hoop dit help
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Service problem

Post by JG Shields »

Ek volg hierdie onderwerp nou al 'n rukkie want ek is seker ek gaan ook heelwat wyser word hieruit. In my onkunde het ek egter gewonder.....wat van die ou lugfilter? Was dit die regte filter, was hy dalk verstop, nie met stof nie maar met teerpad nikotien?

Die antwoord is meer gereeld die eenvoudige een en nie die ingewikkelde een nie.
Patrol fan!
johankeller
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: 22 Jul 2009 15:14
Full Name: Johan
Nickname: Johan
Home Town: Reddersburg
Current 4x4: 4.5 GRX Patrol
Home Language: Afrikaans

Re: Service problem

Post by johankeller »

Dankie vir al julle raad ek sal al die moontlikhede gaan ondersoek en julle op hoogte hou. Ek dink dat die probleem wel by die petrol filter gele het en dalk ook die air filter, hulle was alby redelik vuil al het die verkoopsman vir my gese hulle het die kar a major service gegee.
Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 26 guests