L28 Na RD28

Engines and Engine Systems
Reenen
Senior Member
Senior Member
Posts: 202
Joined: 31 Oct 2013 13:37
Full Name: Reenen Kritzinger
Nickname: Reenen
Home Town: Greyton
Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 2 times
Been thanked: 19 times

Re: L28 Na RD28

Post by Reenen » 02 Apr 2018 20:05

Nou voel ek lekker soos n aap.
Sê heelpad vir almal nie moeite werd om rd28 in te bou in safari... en begin toe beplan met ld28 ombouing in een van my spaar safaris.

Nou hoekom ld28, as ek kan rd28ti. Ek het ls28's en rd28's op my vloer. So kom ek speel so bietjie...

Wat as ek n rd28 kan opbou om 150kw uit te stoot...

Ek sal maar probeer en kyk wat gebeur.

Ek probeer maar alle kombinasies, en kyk wat werk beste:

QD32ti
Rb25det
Tb42ti
Rd28ti
351 Cleveland
L28ti

SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2771
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: Fanus
Nickname: Fanus
Home Town: .
Current 4x4: 2000 Nissan Patrol 4500GRX
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 87 times
Been thanked: 117 times

Re: L28 Na RD28

Post by SJC » 09 Nov 2018 10:47

Reenen wrote:
02 Apr 2018 20:05

Ek probeer maar alle kombinasies, en kyk wat werk beste:

QD32ti
Rb25det
Tb42ti
Rd28ti
351 Cleveland
L28ti
enige terugvoer op hierdie?

wil kyk wat die goedkoopste/maklikste manier sal wees om n 2.8 petrol(safari) na diesel te convert.

Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest