Hi almal,
So ruk gelede het ek hierdie voertuig probeer verkoop (my profile pic) - sonder sukses - ek wou te veel geld hê. Eintlik wou ek seker nie, en toe ek 'n ander manier kry om my Y61 td42 te finansier, het ek die game viewer gehou. Die kar is al sedert 1985 in ons familie. Eers gesinsvoertuig (my pa s'n, en die rede vir my Patrol fassinasie), en later gaan aftree in die laeveld; waar, in 'n oomblik van waansin, die dak afgesny is. So 6 jaar gelede het my pa sy stukkie bosveld verkoop en het ek die L28 op 'n sleepwa huistoe gebring. Sedertdien onderhou Arrie van John du Toit Nissan in Lichtenburg haar mooi.
Die rede vir hierdie boodskap is eintlik maar net om haar aan die forum bekend te stel
En dan, om Dawid Volschenk se beuel te blaas, nie dat hy dit sal lees nie. Seriously, for you guys out there with older vehicles in a pickle with parts, Dawid is the man!
Ons sukkel al 'n ruk met die front lockers. Een kant spesifiek het 'n lelike klapgeluid op, selfs wanneer hy vry loop. Wel, eers het ons probeer masjineer in Lichtenburg, maar kon ook net halfpad kom. Ek kry toe Arrie en Dawid in kontak met mekaar...
Twee kompleet lockers verder, asook 'n stel bladvere vir agter (my een kant deurgesak), alles baie redelik geprys. As ek reg onthou is die lockers teen 1/4 van Nissan SA se prys afgelewer! Thanks mater.
Sommer net so terloops... Nou wil ek nog die laairuimte (agter die agterdeure) rubberise. Die mat het maar bietjie sleg houe gevat vandat ek haar as 'n 'bakkie' gebruik. Daarvoor laat maak ek dun plaatmetaal inserts vir die kante (waar die materiaal en poliester lining gewoonlik sit in die SUV, onder die vensterhoogte). Rubberising dan tot agter die agterste deure.
Ek post paar fotos.
Mooi bly,
Christoph
My 1985 Patrol L28 Game Viewer
- ces
- Senior Member
- Posts: 167
- Joined: 30 Dec 2015 14:11
- Full Name: Christoph Schulenburg
- Nickname: Christoph / Schulies
- Home Town: COLIGNY
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.2D SGL Y61
Nissan Patrol 2.8l, 1985
VW Tiguan 2.0tdi, 2009 - Home Language: Afrikaans/German
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 37 times
My 1985 Patrol L28 Game Viewer
"Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie." - Numeri 11,23
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6011
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 985 times
Re: My 1985 Patrol L28 Game Viewer
Ek neem aan die lockers waarvan jy praat is locking hubs, nie diff locks nie?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- ces
- Senior Member
- Posts: 167
- Joined: 30 Dec 2015 14:11
- Full Name: Christoph Schulenburg
- Nickname: Christoph / Schulies
- Home Town: COLIGNY
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.2D SGL Y61
Nissan Patrol 2.8l, 1985
VW Tiguan 2.0tdi, 2009 - Home Language: Afrikaans/German
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 37 times
Re: My 1985 Patrol L28 Game Viewer
Net so.
- Attachments
-
- IMG_20171106_100557.jpg (2.24 MiB) Viewed 2060 times
-
- IMG_20171106_100629.jpg (3.09 MiB) Viewed 2060 times
-
- IMG_20171106_100521.jpg (2.53 MiB) Viewed 2060 times
"Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie." - Numeri 11,23
- ces
- Senior Member
- Posts: 167
- Joined: 30 Dec 2015 14:11
- Full Name: Christoph Schulenburg
- Nickname: Christoph / Schulies
- Home Town: COLIGNY
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.2D SGL Y61
Nissan Patrol 2.8l, 1985
VW Tiguan 2.0tdi, 2009 - Home Language: Afrikaans/German
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 37 times
Re: My 1985 Patrol L28 Game Viewer
Vandag my kar gaan haal - loop soos 'n horlosie!
Net vir interessantheid 'n paar fotos...
Net vir interessantheid 'n paar fotos...
"Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie." - Numeri 11,23
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 16 guests