My 1985 Patrol L28 Game Viewer

Showcase your baby
Post Reply
User avatar
ces
Senior Member
Senior Member
Posts: 75
Joined: 30 Dec 2015 14:11
Full Name: Christoph Schulenburg
Nickname: Christoph / Schulies
Home Town: COLIGNY
Current 4x4: Nissan Patrol 4.2D SGL Y61
Nissan Patrol 2.8l, 1985
VW Tiguan 2.0tdi, 2009
Home Language: Afrikaans/German
Has thanked: 8 times
Been thanked: 4 times

My 1985 Patrol L28 Game Viewer

Post by ces » 06 Nov 2017 17:21

Hi almal,

So ruk gelede het ek hierdie voertuig probeer verkoop (my profile pic) - sonder sukses - ek wou te veel geld hê. Eintlik wou ek seker nie, en toe ek 'n ander manier kry om my Y61 td42 te finansier, het ek die game viewer gehou. Die kar is al sedert 1985 in ons familie. Eers gesinsvoertuig (my pa s'n, en die rede vir my Patrol fassinasie), en later gaan aftree in die laeveld; waar, in 'n oomblik van waansin, die dak afgesny is. So 6 jaar gelede het my pa sy stukkie bosveld verkoop en het ek die L28 op 'n sleepwa huistoe gebring. Sedertdien onderhou Arrie van John du Toit Nissan in Lichtenburg haar mooi.

Die rede vir hierdie boodskap is eintlik maar net om haar aan die forum bekend te stel

En dan, om Dawid Volschenk se beuel te blaas, nie dat hy dit sal lees nie. :wink: Seriously, for you guys out there with older vehicles in a pickle with parts, Dawid is the man!

Ons sukkel al 'n ruk met die front lockers. Een kant spesifiek het 'n lelike klapgeluid op, selfs wanneer hy vry loop. Wel, eers het ons probeer masjineer in Lichtenburg, maar kon ook net halfpad kom. Ek kry toe Arrie en Dawid in kontak met mekaar...
:thumbup: Twee kompleet lockers verder, asook 'n stel bladvere vir agter (my een kant deurgesak), alles baie redelik geprys. As ek reg onthou is die lockers teen 1/4 van Nissan SA se prys afgelewer! Thanks mater.

Sommer net so terloops... Nou wil ek nog die laairuimte (agter die agterdeure) rubberise. Die mat het maar bietjie sleg houe gevat vandat ek haar as 'n 'bakkie' gebruik. Daarvoor laat maak ek dun plaatmetaal inserts vir die kante (waar die materiaal en poliester lining gewoonlik sit in die SUV, onder die vensterhoogte). Rubberising dan tot agter die agterste deure.

Ek post paar fotos.

Mooi bly,
Christoph
"Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie." - Numeri 11,23

User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 4929
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.2SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 186 times
Been thanked: 266 times

Re: My 1985 Patrol L28 Game Viewer

Post by Peter Connan » 06 Nov 2017 18:12

Ek neem aan die lockers waarvan jy praat is locking hubs, nie diff locks nie?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.

User avatar
ces
Senior Member
Senior Member
Posts: 75
Joined: 30 Dec 2015 14:11
Full Name: Christoph Schulenburg
Nickname: Christoph / Schulies
Home Town: COLIGNY
Current 4x4: Nissan Patrol 4.2D SGL Y61
Nissan Patrol 2.8l, 1985
VW Tiguan 2.0tdi, 2009
Home Language: Afrikaans/German
Has thanked: 8 times
Been thanked: 4 times

Re: My 1985 Patrol L28 Game Viewer

Post by ces » 06 Nov 2017 18:33

Net so.
Attachments
IMG_20171106_100557.jpg
IMG_20171106_100557.jpg (2.24 MiB) Viewed 73 times
IMG_20171106_100629.jpg
IMG_20171106_100629.jpg (3.09 MiB) Viewed 73 times
IMG_20171106_100521.jpg
IMG_20171106_100521.jpg (2.53 MiB) Viewed 73 times
"Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie." - Numeri 11,23

Post Reply

Return to “08. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest