Page 1 of 1

2007 3.0Di swap out to Td42

Posted: 11 Jun 2017 22:22
by Llewellyn
Ok, ek sien ek gaan so bietjie sukkel met die post maar :blonde: ek is seker ek sal nog uitfigure wat aangaan. :oldtimer:
Eerste moet die 3.0 uit, gelukkig was my engine baie nice en het okish geld gekry vir hom.

Re: 2007 3.0Di swap out to Td42

Posted: 11 Jun 2017 22:30
by Llewellyn
Ons het toe n bellhousing van n Td42 opgespoor en vasgeboud op 3.0 gearbox, clutch vurk en clutch kit pas net so op td42 vanaf 3.0.
Anyway.....
Die grootste job was om die ou mountings af te haal en die nuwes op onderstel te sit. :surprised:
Ek laai n paar fotos.

Re: 2007 3.0Di swap out to Td42

Posted: 11 Jun 2017 22:43
by Llewellyn
DSC_1567.JPG
DSC_1567.JPG (3.09 MiB) Viewed 3304 times
Maak seker om windscreen te beskerm met grindwerk...
Ek het ou gq4.2 chassis mountings gehad wat ons gebruik het om aan td42 se mountings vas te maak en motor in te sak en vas te weld voor ons motor weer uithaal vir ordentlik weld.

Re: 2007 3.0Di swap out to Td42

Posted: 12 Jun 2017 07:17
by Tinus lotz
Nice man.....wil jy nou jou hele vloot 4.2 diesels maak?

Re: 2007 3.0Di swap out to Td42

Posted: 13 Jun 2017 00:52
by Llewellyn
Tinus lotz wrote:Nice man.....wil jy nou jou hele vloot 4.2 diesels maak?
Sal darm nog n patrol of 3 petrols hé...

Re: 2007 3.0Di swap out to Td42

Posted: 13 Jun 2017 06:48
by Tinus lotz
Ek dink op see vlak is die na motor seker 20% sterker as hier op die hoë veld ....dit maak hom baie meer rybaar as hierbo ...maar bly maar n nice engine :thumbup: :mytwocents: