My KoolStoof, so oud soos Ek (TD42-Ti GQ 1997)

Showcase your baby
User avatar
TijmenvdS
Senior Member
Senior Member
Posts: 144
Joined: 23 Nov 2016 06:25
Full Name: Tijmen van der Steenhoven
Nickname: Tijmen
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1997 Patrol TD42 GQ ST
Chevrolet 1974 K10 402 V8
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 9 times
Been thanked: 22 times

Re: My KoolStoof, so oud soos Ek (TD42-Ti GQ 1997)

Post by TijmenvdS » 07 Nov 2017 12:27

Niks gebeur as ek dit nie self doen nie maar my Pa staan my wel baie by, veral met goed soos brackets. Daai airbox bracket het hy baie beter bedink as wat ek dit sou doen. Hy is ook baie keer die vuur onder my bas om ding klaar te maak. Hy sien baie meer uit vir bumper bou as ek waar ek weer uitsien vir die dual battery. So maak ons op sy Cruiser ook.

Post Reply

Return to “08. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest