Page 3 of 8
Re: My Shortie Thread
Posted: 25 Feb 2017 11:52
by Alex Roux
Re: My Shortie Thread
Posted: 25 Feb 2017 13:53
by Tinus lotz
Netjies.....
Re: My Shortie Thread
Posted: 25 Feb 2017 18:36
by Michael
Dis mos nou hoe n head moet lyk!!
Alex, ek dink die internet se die shorty is net so onder 2ton
Re: My Shortie Thread
Posted: 25 Feb 2017 21:03
by Alex Roux
Met dieselfde drivetrain en veral daai swaar ratkas kan mens dit seker verstaan.
Ek het die kar vir 'n week of so gery voor hierdie diens. So dit sal interesant wees om te sien hoe hy perform na alles klaar oorgedoen is. Hierdie is soos enn van daai extreme makeover programme.
Re: My Shortie Thread
Posted: 26 Feb 2017 06:42
by Michael
Ek volg hierdie thread baie intens......ek like sulke goed.
Jy gaan nie die kragverakil gen as Graham met hom kraal is nie, gaan soos n bom trek en jou brandstof verbruik gaan ook baie verbeter.
Re: My Shortie Thread
Posted: 26 Feb 2017 08:15
by Tinus lotz
Michael wrote:Ek volg hierdie thread baie intens......ek like sulke goed.
Jy gaan nie die kragverakil gen as Graham met hom kraal is nie, gaan soos n bom trek en jou brandstof verbruik gaan ook baie verbeter.
Dude ....nou ga my bakkie moet uithaal om weer die dragrace te wen.......
ons sal moet boost en feul reël.....
Re: My Shortie Thread
Posted: 26 Feb 2017 08:23
by Michael
Dude mens moet so nou en dan verloor ook
Re: My Shortie Thread
Posted: 26 Feb 2017 12:35
by Tinus lotz
Re: My Shortie Thread
Posted: 28 Feb 2017 15:33
by Alex Roux
Engine back together again and running
- IMG_4316.JPG (135.38 KiB) Viewed 2034 times
Re: My Shortie Thread
Posted: 28 Feb 2017 15:39
by iandvl
Alex,
I've been very silent on this thread (I think) for two reasons.
1: I've been incredibly busy recently.
2: I'm so jealous. It's taken me a while to (almost) get over my jealousy.
However, congrats on the shortie... Keep us posted on the TLC she'll get.
PS: Did I mentioned I'm jealous ?