Page 1 of 3

Beginners Patrol

Posted: 15 Dec 2016 22:33
by TijmenvdS
Wel I finaly had some time to start my first modifications to my 1999 4.5 Patrol.

First thing on my list was the dual battery system. The previous owner had a national luna isolator installed and one plug near the trailer coupling to connect to the trailer that carried the second battery and one 12v outlet in the load area that was useless without a second battery conected since the national luna isolator does not connect without a second battery connected and I didn't buy the trailer.
Firstly I pulled out the old 16mm^2 wire end replaced it with 35mm^2 cable (much harder to route then one might think) and relocated the isolator from the cramped bonnet to the rear where I built a bracket to hold a 50L water tank as well as the second battery. Because I increased the wire size so drastically the old fuse holders didn't fit any more so I made new ones out of thick perspex, one fuse holder in the front near the main battery and a second one with extra terminal connectors at the back.

I bought a 200Ah Narada solar system battery for R2000 where a deep cycle 104Ah would have cost over R4000, the only down side is that it weighs 61kg but price and value compared to weigt was worth it to me. The good thing is know I can weld with it if I have to after I accidentally took quite a chunk out of my side cutter.

Still to come would be a pump underneath the tank, a cargo barier and a propper fuse box aswell as more gadgets to justify that size of a battery. When I am satisfied whith the neatness and everything has its place I will take it out and paint.

Re: Beginners Patrol

Posted: 16 Dec 2016 04:25
by Ds J
Baie gaaf - dis nou netjies! Waar kry jy so 'n Narada stelsel? Dit behoort tog as bystandsisteem in 'n huis ook te werk om LED-beligting te trek, of hoe?

Re: Beginners Patrol

Posted: 16 Dec 2016 05:29
by Tinus lotz
Netjies en welkom hier :thumbup:

Re: Beginners Patrol

Posted: 16 Dec 2016 07:25
by Michael
Tijmen, was lekker om jou te ontmoet by Hennops en ek sien al klaar jou Patrol gaan mooi lyk as jy klaar is!

Re: Beginners Patrol

Posted: 16 Dec 2016 07:34
by hugejp
Ds J wrote:Baie gaaf - dis nou netjies! Waar kry jy so 'n Narada stelsel? Dit behoort tog as bystandsisteem in 'n huis ook te werk om LED-beligting te trek, of hoe?
X2

Re: Beginners Patrol

Posted: 16 Dec 2016 07:35
by hugejp
Very neat!

Good job!

Re: Beginners Patrol

Posted: 17 Dec 2016 13:13
by TijmenvdS
Ek wardeer al die goeie kommentaar
Ds J wrote:Baie gaaf - dis nou netjies! Waar kry jy so 'n Narada stelsel? Dit behoort tog as bystandsisteem in 'n huis ook te werk om LED-beligting te trek, of hoe?
Hierdie is die mense se nr: (073) 1127524

Die batterye is goedkoper omdat dit die is wat kosmeties seer gekry het. Hulle is in werkende kondissie, ek sal aanraai dat betaling gedoen word op ontvanging omdat ons al so n bloutjie geloop het tevore met ander. Hoor eers watter battery hulle beskikbaar het asook hulle kapasiteit.

Hierdie battery sal uitstekend werk vir n 12v led stelsel. Ek sal n goeie battery laaier aanraai asook n relay gekoppel op 220v wat automaties die led's aan skakel tydens n krag onderbreking.

Re: Beginners Patrol

Posted: 19 Dec 2016 06:53
by Jorrie
Dit lyk goed. Welkom hier by ons.

Re: Beginners Patrol

Posted: 15 Jan 2017 08:46
by TijmenvdS
Ek wil maar net my vordering bietjie opdateer. Ek het n paar klein goedjies gedoen die laaste tyd.
Na ons Oos Kaap trip die Desember was daar n paar kleinigeitjies wat ek wou doen. Eerste was om n paar usb punte in te sit net om fone te charge, ek het mooi daar aan gedink en besluit om nie 12v punte in te sit voor nie omdat ek hulle meeste van die tyd eerder gebruik om te charge of vir die gps. So het ek by outdoor warehouse een van die met n dubbele uitlaat wat in die accessorie paneel teenoorgesteld aan die handbriek op die centerconsole gaan. Maar al een wat ek kon kry was vir n hilux bedoel. Hy pas toe nou nie. Wat ek toe doen is haal dit uit mekaar uit en haal toe een van die blanks uit die center console uit. Ek vat toe n ou usb, maak hom warm met n vlam en smelt toe 2 gate in en hot glue toe die componente aan die agterkant vas. So het ek ook twee pannel mount usb uitlaats gekoop en een agter die center console vas gemaak vir die agterste passesiers met permanente koppeling aan die tweede battery. Die ander een het ek onder die dash vas gemaak en gekoppel aan die oorspronklike 12v out sodat hy saam met die ignition werk dat die gps aan en af gaan soos die voertuig.

Die ander kleinigeijie was die kein agterste deur wat bly toe val met wind of n afdraende. Ek het op patrol4x4.com gelees van iemand wat n gas strut in gesit het. So is ek canopy center in silverton toe. Ek het n 300mm 500nm gekry. Hy is n bietjie swaer so ek dink ek gaan hom vat dat hulle hom bietjie afbaas dalk self na 200nm want as jy nie jou gesig uit die pad uit hou nie en jy verwag nie dat die deur so gaan oop maak nie gan hy jou lelik slaan. Maar dit werk en pas pragtig en dit het so 20 minute geneem. Ek het toevallig ook by canopy center Patrol accessory panel blanks gekry.

Die laaste was die bashplate wat ek saam gekry het moes ek op dit. Ek het maar n paar nuts onder die chassis vas geweld want dis al hoe ek kon dink om hom vas te maak want ek kon nie sien hoe om in die chassis in te kom met n spanner nie.
Die bashplate was defnintief vir n patrol bedoel maar van sy gate was so 2-5mm uit. Wel niks wat n hammer nie kan uit sorteer nie.

Re: Beginners Patrol

Posted: 16 Jan 2017 10:26
by ricster
That gas strut on the door.... where did you get the swivel bracket that fixes to the body? I have a weak gas strut lying in my garage with the swivel that can connect to the door, but not the other one.