Project "LASARUS"

Showcase your baby
Post Reply
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 927
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Project "LASARUS"

Post by JG Shields » 10 Nov 2009 08:05

My 2001 model 3.0Di's engine died near Bloemfontein with 275000km on the clock. Die mathematics of an overhall and/or a new 3.0Di engine was aginst me. I considered a conversion to a V8 Lexus petrol engine. I was actually committed to the conversion when Danny advertised a 4.8 & gearbox on this forum. I visited the 4.8 and struck a deal with Danny. A new door opened. The 4.8 engine was still neatly stowed away in the 2007 model 4.8 body that sustained accident damage from the rear - a write-off only due to the high Nissan component prices. The 4.8 had done some 48000km. Danny uses the front part of the body to rebuild his Patrol bakkie that also sustained accident damage. He helped me tremendously by removing the engine, gearbox, fuel tanks, propshafts etc. I removed the harnasses & electrics from the body. 2 - 3 Days later the entire insides of the 4.8 was packed on Danny's trailer ready to be shipped to Bloem by myself where the transplant team stood ready for the arrival of the new organs. The organs includes: COMPLETE ENGINE WITH AIRCLEANER & RADIATOR WITH FANS, GEARBOX, PROPSHAFTS, FUEL TANKS, ELECTRICAL HARNASSES WITH ALL FUSEBOXES, RELAY BOXES, SWITCHES AND COMPUTER, GEARLEVER CONSOL.

The head of the transplant team in Bloem, Attie van Biljon, is an electronic/auto-computer specialist. His business is conversions of almost any vehicle to Lexus V8 engines. (I saw the most beautiful Safari bakkie with Lexus he converted) It was his recommendation of a complete transplant rather than a conversion from 3.0Di to 4.8.

With this whole "engine dying" experience I thought that the time is right to name my Patrol for the first time. A few names crossed my mind. However, on my way to Bloem with all the organs for the transplant, the name LASARUS plugged. I was in fact on my way to Bloem with the vital components which would enable the doctor to revive my Patrol from the dead. On top of that thought I was greatfull to HIM for the opportunity to get my Patrol back to life within such a good option. SO, PROJECT LASARUS COMMENCED THIS WEEK!
Patrol fan!

User avatar
Herrie
Moderator
Posts: 3742
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 70 times
Been thanked: 98 times

Re: Project "LASARUS"

Post by Herrie » 10 Nov 2009 08:25

:woo: :clap: :woo: :clap:
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX

KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 632
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: Project "LASARUS"

Post by KOOS BEST » 10 Nov 2009 11:49

Hi JG, ek hoop alles werk goed uit , mat alles wat jy kon afhaal kan daar nie enige hakplekke wees nie.
Wat is die kleur van die 4.8 se binnekant. Ek soek een van die agterste ventilasie vents vir die lugverkoeling, die een wat blaas op die jump seat passasiers en een van die jump seats se plastiek covering op die boute waar hy vas bout, indien moontlik. Myne is so n ligte grys kleur.
Koos
ns. mooi naam
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)

User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1891
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 159 times
Been thanked: 44 times
Contact:

Re: Project "LASARUS"

Post by Stefan » 10 Nov 2009 13:35

Mooi naam.

User avatar
Tjaart
Senior Member
Senior Member
Posts: 372
Joined: 29 May 2009 16:08
Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
Nickname: TJ
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria
Been thanked: 1 time

Re: Project "LASARUS"

Post by Tjaart » 10 Nov 2009 17:00

JG

Baie voorspoed!! Dis baie opwindend die!! Jy moet asb alles mooi dokumenteer en afneem en ons stap vir stap deur dit vat!! Jy gaan darem lekker ry met daai nuwe hart in daai borskas jong!!! :clap:

Hou ons op hoogte!!!
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil

Aut vincere aut mori

User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 885
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 1 time

Re: Project "LASARUS"

Post by Pieter du Toit » 10 Nov 2009 20:58

Skote Petroos JG!!! :woo: :clap:

Alle sterkte met jou projekie - ek glo en vertrou dit gaan alles die moeie werd wees!!!

Hou ons op hoogte asb!!!
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
Cell no: 082 803 5073
Fax no: 086 500 9333

User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3639
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 282 times
Been thanked: 104 times
Contact:

Re: Project "LASARUS"

Post by Kagiso II » 11 Nov 2009 01:15

Glory - soos Ds Gawie uit Botswana altyd sê.
JG -- man is ek bly vir jou part - soos omtrent almal ook al weet teen die tyd, Agarob het ook in die stof gebyt. Hoof oorsaak .. die Dieselpomp het "over fuel" en die silinders aan die bo ente gebrand [dis 'n haarfyn krakie - maar dis genoeg om selfx 'n Patrol tot stilstand te dwing.
die 'saak' was aan nissan oorhandig - en hulle was versoek om pa te staan vir di eenjin se vervanging.
Groot my teleurstelling oor di eonbevoegdheid van die "official" wat aan my saak toegewys is - en sy laat my Vrydag laatmiddag weet - Nissan SA beskou dit as 'n "non concern" en gaan nie di eenjin vervang nie - en geen beter rede kom na vore nie. Bloot dis 'n 'non concern' [agv te hoë kilos op 225 000 ???] Die skrywe wat ek beloof was .. ek wag nou nog.
Ek is kwaad genoeg om al drie my Nissans te verkoop en 'n Ford Supercab aan te skaf [of 'n Iszu] - MAAR vandag het ek toe nou ook 'n 4,8 raakgeloop - kon nie die kilo's sien nie - maar dis 'n later as 2007 model.
Ek het kwotasie gekry vir die enjin, ratkas, agter diff met die komputer en harnas .. vir R47 000.
dis heelwat meer as wat JG betaal het - maar die ewnaar is darm by. My ander keuse was 'n Chev Lumina enjin OF 'n 4,2 diesel, maar maar maar -
ek sal more weet of Agarob se eie enjin herstelbaar is - en indien nie, sal ek ook die 4,8 roete volg.
Wie die "inplanting gaan doen - Dit weet ek nog nie. Weet iemand dalk van iemand van iemand hier in Pretoria omgewing wat so 'n op kan uitvoer?
Toemaar JG - oompie sal nie jou 'thread' verder hi-jack nie. Sodra ek nou weet van Agarop sal ek 'n vars draad vir die ouman hier begin.
Hoe lyk dit JG - is daar al 'n foto uit Bloem oppad ?
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!

KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 632
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: Project "LASARUS"

Post by KOOS BEST » 11 Nov 2009 07:43

Kagiso II wrote: Hoof oorsaak .. die Dieselpomp het "over fuel" en die silinders aan die bo ente gebrand [dis 'n haarfyn krakie - maar dis genoeg om selfx 'n Patrol tot stilstand te dwing
Wel, daars hy die groot probleem, Die pomp overfuel ,hoekom.As mens oplees vind mens die vlge oorsake,
foutiewe of gekontamineerde MASS AIR FLOW METER wat die ECU die indruk gee daar kort meer brandstof(dit kan verhoed wod deur die MAF skoon te hou van olie en vuilheid en n Catchcan te installeer)
Meer brandstof = baie hoer uitlaat gas temperature = skop die emmer=steek die lepel in die dak

Die belangrikheid van n EGT kan nie meer beklemtoon word nie in n diesel, Oom Mac ek is 100% seker daarvan Oom het daai hele trip gery ver bo die gevaar sone . En dit is maklik, glo my, selfs met n voertuig waar alles as normaal wys , bereik jy dit deur net n bietjie te veel brandstof te gee :naughty: , en as jy jou voet net n klein bietjie lig val die temp. met 150-200grade c. onmiddelik.

Ns. Oom Mac en JG , doen vir ons n guns en kan julle ons laat weet of jul lugfilters of die binnekant van die lug inlaatpyp ook met n dun laag olie besmet was , indien wel is dit die aanduiding dat die MAF nie behoorlik gelees het nie. :mytwocents:
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)

JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 927
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Project "LASARUS"

Post by JG Shields » 13 Nov 2009 10:32

Baie dankie vir almal se goeie wense. Julle meelewing omskep 'n probleem in 'n opwindende nuwe geleentheid. Ek voel soos 'n klein seuntjie wat 'n nuwe speelding kry.

Omdat Lasarus in Bloem staan is die kiekies maar min. Ek kan wel die volgende terugvoer gee tot op datum.

1. My 2001 model Patrol se bakwerk het meer verskille van die 2007 modelle as wat ek verwag het.

2. Die enjin "mounts" skuif omtrent 300mm vorentoe.

3. Die ratkas moet omtrent 30mm agtertoe skuif om genoeg "clearance" tussen die waaier en die verkoeler te laat. Dit beinvloed nie die nuwe rathefboom se posisie binne-in die kajuit nie.

4. Die 4.8 se verkoeler pas nie in die 2001 (3.0Di) se bakwerk nie. Gelukkig is die diesel se verkoeler heelwat groter as die 4.8 s'n en kan hy net so gebruik word. Nie een van die twee "radiator cowlings" kan werk nie en Attie bou 'n cowling wat op die radiatior pas met die 4.8 se waaier posisie op die regte plek.

Die inbouing van die elektriese harnaste, rekenaar, "speedo spool", die aanpassing van die dryfaste en die evaluasie van die "dif ratio's" sal volgende week gedoen word. Ek en Attie spekuleer nog oor die dryfas koppelstukke en die ratverhoudings op die diffs, maar dit lyk of dit nie 'n gropleem gaan wees nie. Dis nog "early days", maar ek moet opmerk dat Attie sy storie ken. Sy werksmetodiek, kennis en oordeel maak my baie rustig. Voertuig "management" sisteme is eintlik sy spesialis veld en hy verstaan regtig wat in die rekenaars en elektronika van die voertuie aangaan.

Koos, om enkele van jou vrae te antwoord.

a. Die dooie 4.8 waaruit Lasarus se hart en siel kom, se binnekant is 'n ligte kameel kleur. Die plastiek dele waarna jy verwys is alles beskikbaar. Ek sal met Danny gesels dan plaas ons 'n lys van komponente op die forum wat uit beide voertuie kom.

b. Ja, my inlaat was effens met olie bevuil. Ek het egter my MAF gereeld met "carb cleaner" skoon gespuit.

Groetnis, ons gesels weer.
Patrol fan!

JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 927
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Project "LASARUS"

Post by JG Shields » 18 Nov 2009 17:13

UPDATE!

Lasarus prepares to lift his head from the floor. The mechanicals are all done. No major hick-ups. The following were challanging:

1. We decided not to use the 4.8 radiator. The brackets are different and the diesel radiator is bigger. Attie is building a cowling from sheet metal to fit between the 2.
2. The gearbox mounting had to be moved back approx 30mm. This however is the exact place where the 4.8 gearbox is positioned in the 4.8 body. The 4.8 rear propshaft fits as is. The front propshaft had to be made longer with the same 30mm. Diff remain the diesel diffs for the time being.
3. (The cooler fan aquisition from Australia was discussed under the "marketplace" topics)

The electrics seems to be more challenging: (Remember, I transplanted the entire looms systems)

1. The steering wheels with indicator control unit are slightly different and we have to use the 2001 models controls because of steering column limitations. The connectors & wiring to and from the control unit have to be sorted out manually.
2. The diesel had no speedo-cruise. The 4.8's control unit that fits onto the steering wheel have to be transplanted to the diesel steering wheel. Fortunately we have all the little components.
3. We trust (so far) that the airbag systems are the same. If not we might see a pre-mature airbag birth.
4. The radios and climate control systems are not the same and the wiring have to be sorted out manually. Fortunately this only applies to the control units on the dash.

If everything goes well Lasarus will be helped to its feet for a trial walk at the end of this week. Attie informed me that he took some pictures of the work done. Hopefully I will be able to place some on the post soon.
Patrol fan!

Post Reply

Return to “08. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest