Page 4 of 9

Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol

Posted: 01 Nov 2016 16:44
by AT.Patrol4.2D
Thanks Ricster, received it.

Anyway, ek het daai motortjie gemanipuleer met 12V om die pomp die hele tyd aan/oop te hou. Sleutel draai en sy loop, lekker. Nou met die afsit slag is weer n probleem. Sleutel af, motor bly aan. Toe fit ek n universal bonnet kabel wat ek die pomp mee trek tot by die off posisie. Werk lieflik.

MAAR: nou die saterdag oggend, probeer ek mos eers die cowboy trick, vat sommer n stuk welding draad deur die firewall,briljante plan, trek daai welding draaidjie en die masemerrie loop raak aan die positief van die starter motor, en nog nooit het ek gesien dat n stuk welding draad so mooi rooi van kleur kan raak nie, en obviously is die draaidjie tussen twee vingers opgewen, die pyn slat vir my tussen die oe en ek het nou nog so lieflike paar GT strepe gebrand oor my palms en vingers en amperkies is ou madam aan die brand!!!!

Manne wees versigtig!!!! 12V is n lelike ding. :rolling: :rolling:

Besig met die agterbumper, behoort more weer n paar fototjies te plaas.

Groete

Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol

Posted: 01 Nov 2016 17:16
by Tinus lotz
Dude jy is baie funny :rolling: :lol: :clap: :biggrin:
hehehe :oldtimer:

Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol

Posted: 01 Nov 2016 17:43
by iandvl
Meh... Ek kan half indink hoe het daai draad gebrand.

Ek het nou die dag my lip met 'n soldeer boud gebrand (moenie vra nie). Brande is nooit lekker nie... :/

Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol

Posted: 08 Nov 2016 11:40
by AT.Patrol4.2D
So waar was ek. Rickster thanks for the file, will tackle the electrics when I have done everything else.
20160708_081907.jpg
20160708_081907.jpg (3.44 MiB) Viewed 3781 times
20160708_110051.jpg
20160708_110051.jpg (3.45 MiB) Viewed 3781 times
20160712_160038.jpg
20160712_160038.jpg (3.67 MiB) Viewed 3781 times

Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol

Posted: 08 Nov 2016 11:59
by AT.Patrol4.2D
Hier kom nog so paar.
20160718_121420.jpg
20160718_121420.jpg (3.42 MiB) Viewed 3781 times
En sommer die quarter panels ook afgesny en geboks.
20160729_132414.jpg
20160729_132414.jpg (4.01 MiB) Viewed 3781 times

Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol

Posted: 08 Nov 2016 12:07
by AT.Patrol4.2D
Wel, van hier af was dit maar langdradig met al die flatwerk en spray.

Hierso is soos wat sy nou hier buite staan. Ek het besluit om Bets n hele kleur verandering te gee, rede hiervoor is dat wit is gemaak vir huishoudelike toestelle.
IMG-20161005-WA0004.jpeg
IMG-20161005-WA0004.jpeg (964.34 KiB) Viewed 3780 times

Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol

Posted: 08 Nov 2016 12:30
by Rhett
Looking good Andre!

Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol

Posted: 08 Nov 2016 12:41
by Dustin
Nice André :thumbup:
She's almost back on the road again.

Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol

Posted: 08 Nov 2016 20:45
by bruce_k
Looking good Andre :woo: I'll stop by soon and have a closer look and a chat.

Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol

Posted: 10 Nov 2016 14:04
by Kagiso II
Maak hom ROOI maak hom ROOI !!! Daar is geen mooier 4x4 op aarde as 'n GRANAATROOI PATROL, nie [GQ eerste, Safari 2e]