Page 1 of 1

Karoo Trol

Posted: 10 Sep 2016 10:36
by PaulvdMerwe
Agt maande gelede het ek 'n 2001 GRX 3.0 Auto Patrol lanks die pad hier by Graaff Reinet gaan insleep.

Lang storie kort, die ZD30 het nie van die Karoo son gehou nie en laat gaan. Die klient het nie kaans gesien om reg te maak nie en ek het dit by hom oor gekoop.

Nou 8 maande later, elke dag wat ek verby die Partol by my kantoor instap... wag ek al om die Partol die berg in te vat.....

Vanoggend het ek besluit ek gaan 'n lekker Cappuccino hier buite die dorp drink op 'n hoogtetjie wat uitkyk oor ons mooi Karoo Dorp.

Ek hoop julle geniet die fotos, sobaie soos wat ek geniet het om dit te gaan neem....
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Re: Karoo Trol

Posted: 10 Sep 2016 10:46
by SJC
:thumbup:

Re: Karoo Trol

Posted: 10 Sep 2016 11:27
by Tinus lotz
Jy sien....daai is waarvan patrollies hou :thumbup:

Re: Karoo Trol

Posted: 10 Sep 2016 14:41
by Alex Roux
Nou ja toe!

Kan ons nie dan saam met jou bietjie gaan ry daar om GR se berge wanneer Gauties verby kom Suid Kaap en Kaap toe nie?

Re: Karoo Trol

Posted: 10 Sep 2016 15:36
by JoshJ
Baie Nice!!! Dankie dat jy deur gedruk het en daai mooi Patrol nuwe lewe gegee het. :salute:

Re: Karoo Trol

Posted: 10 Sep 2016 15:44
by Herrie
Ek is bly dat jy dit geniet het! :thumbup:

Re: Karoo Trol

Posted: 10 Sep 2016 18:57
by Brett Bignoux
It's nice to see different types of terrain that you guys drive in , even better with a PATROL in it !

Re: Karoo Trol

Posted: 11 Sep 2016 07:06
by Michael
Awesome Pual, bly hu loop weer soos n horlosie en dat jy weer sy bene kan rek

Re: Karoo Trol

Posted: 11 Sep 2016 16:14
by hugejp
Good Job!!!

:thumbup:

Re: Karoo Trol

Posted: 11 Sep 2016 16:37
by iandvl
Paul,

Awesome seeing the truck running again. Also, nice pics. :thumbup: :thumbup: :thumbup: