Page 11 of 30

Re: Patrol porn......

Posted: 07 May 2016 20:23
by Alex Roux
On that last Patrol making the sharp turn,

Notice how close the outside front tyre is from coming off the rim....

Re: Patrol porn......

Posted: 08 May 2016 09:51
by Tinus lotz
Kyk net .....hoe mooi....

Re: Patrol porn......

Posted: 08 May 2016 18:27
by Tinus lotz
....

Re: Patrol porn......

Posted: 14 May 2016 13:10
by Tinus lotz
Nog so paar en haardroer pype vir 4.8

Re: Patrol porn......

Posted: 24 Aug 2016 18:15
by Tinus lotz
Hier kom hulle

Re: Patrol porn......

Posted: 24 Aug 2016 18:18
by Tinus lotz
Nog so paar

Re: Patrol porn......

Posted: 24 Aug 2016 18:25
by Tinus lotz
Some more

Re: Patrol porn......

Posted: 24 Aug 2016 19:51
by JoshJ
Manne ons ry darem maar mooi lorries. ek is 38 en my Patrol is my 26ste kar wat ek al besit het. en na amper 3 jaar sit hy nog elke dag n smile op my gesig, :biggrin: :biggrin: hy is ook die kar wat ek nog die langste gehad het en was nog nie eendag verveeld met hom nie.

Tinus, thanx vir die pics Dude QQQ

Re: Patrol porn......

Posted: 25 Aug 2016 07:30
by PaulvdMerwe
[quote="JoshJ"]Manne ons ry darem maar mooi lorries. ek is 38 en my Patrol is my 26ste kar wat ek al besit het. en na amper 3 jaar sit hy nog elke dag n smile op my gesig, :biggrin: :biggrin: hy is ook die kar wat ek nog die langste gehad het en was nog nie eendag verveeld met hom nie.

Ek moet saam stem,

Ek het myne stukkend gekry, skaars 'n 1000 km opgesit toe is hy weer stukkend, maar ek baie erg oor my Patrol.....
Ook al baie karre gehad, nog nooit soveel geld op een van hulle spandeur nie, maar ek is nog nie vir n dag spyt nie. :woo:

Re: Patrol porn......

Posted: 25 Aug 2016 12:25
by Tinus lotz
Jip....