Page 4 of 4

Re: GeorgeB se Patrol.

Posted: 15 Jun 2017 07:51
by georgeb
het nou ook sommer 'n behoorlike naam gekry....

Re: GeorgeB se Patrol.

Posted: 15 Jun 2017 08:01
by Wilkie
Nice..very nice..... :thumbup: :thumbup:

Re: GeorgeB se Patrol.

Posted: 15 Jun 2017 08:02
by iandvl
Dit lyk goed George. :salute: :salute:

Re: GeorgeB se Patrol.

Posted: 15 Jun 2017 08:06
by offroadbiker
Gister aand gesien in "lewende lywe" - baeie netjies :thumbup:

George ek soek groot asb die no van daai ou wat die "swing-arm" gemaak het.

Tx

Re: GeorgeB se Patrol.

Posted: 15 Jun 2017 08:27
by georgeb
offroadbiker wrote:no van daai ou wat die "swing-arm" gemaak het
Môre Dirk

Praat met Nico by zero-seven-six agt-twee-nege ses-nul-vyf-een

Re: GeorgeB se Patrol.

Posted: 15 Jun 2017 08:54
by ricster
Lekker George.... very very lekker man !!!!