Klaar gesoek klaar gekoop
- JoshJ
- Patrolman
- Posts: 982
- Joined: 30 Nov 2013 16:16
- Full Name: Joshua Joubert
- Nickname: Joshua
- Home Town: Centurion, Gauteng
- Current 4x4: 94 GQ SGL-D
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 81 times
- Been thanked: 95 times
Re: Klaar gesoek klaar gekoop
Edward, baie nice. Hoop jyt many happy miles
Being alive is a Blessing!!
Regards,
Joshua
Regards,
Joshua
-
- Full Member
- Posts: 42
- Joined: 11 Nov 2015 11:56
- Full Name: Edward Weatherall-Thomas
- Nickname: Edward
- Home Town: Thabazimbi
- Current 4x4: 1995 4.2SGL
2001 3.0 TD - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 8 times
- Been thanked: 1 time
Re: Klaar gesoek klaar gekoop
O ja voor ek vergeet om dit te noem. Die Patrol (ek se maar so want kar of voertuig of al die ander woorde klink so degrading as dit vir Patrols gebruik word. Dit MOET ook natuurlik met 'n hoofletter geskryf word ), elkgeval daar is 'n 'van der linde' sticker op die agterdeur. Nudge nudge wink wink
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 18 guests