Page 27 of 33

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 20 Feb 2017 10:39
by Tinus lotz
Now that madman and boost gauge is out the way ...i can install a radio....but the exhaust sounds so nice ....like music in my ears :biggrin:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 18 Feb 2019 14:50
by Tinus lotz
So....as most of you know had to brake hard had water bottle under my foot and it rev a bit high now have a inspection hole on the side :surprised:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 19 Feb 2019 07:51
by SJC
seker omdat jy soos n maniak jaag? :naughty: :wink:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 19 Feb 2019 07:57
by Tinus lotz
Hier is hulle
20190214_141914.jpg
20190214_141905.jpg
20190214_143328.jpg
20190214_142151.jpg
20190214_141952.jpg

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 19 Feb 2019 08:07
by ces
Eina mater!

Sterkte met daai herstelwerk Michael!

Watching this space... ek's baie nuuskierig hoeveel krag die "nuwe" enjin gaan maak QQQ
(Tinus, ek kan nie sien dat jy iets sal ry wat stadiger as 'n V8 Cruiser is nie! :lol: )
c

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 19 Feb 2019 08:23
by Rudolph
:imsorry: Sjoe daai lyk nie mooi nie.....

Hou ons op hoogte hoe die herstel werk verloop, gaan seker nou al die stop state uitruk met die herbou :woo:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 19 Feb 2019 08:40
by Jorrie
Ouch!

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 19 Feb 2019 11:24
by Tinus lotz
Jip manne 350k dan ref ek hom stukkend :thumbdown:
Anyway Michael maak uit dit gaan maar net sweet en n klomp geld kos maar die spares is al amper by ingeneurs werke

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 19 Feb 2019 12:22
by andredurand
Jammer dit is groot skade daai :surprised:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 19 Feb 2019 13:09
by David
Nooit lekker om te sien - gooi nou maar 'n turbo 4.8 daar in :lol: Hulle kan rev... :imsorry: