Page 23 of 33

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 12 Jun 2016 06:15
by Stefan
Tinus, nou moet jy nog net jou profile update! :biggrin:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 12 Jun 2016 11:50
by Tinus lotz
Ok gister my bakkie se olie geruil ....nou al 7000km gedoen van rebuild af....diesel filter was oorspronklike een waarmee die bakkie gekoop het ..ons het hom verander en nou gebeur die rook ding mooi.....lol...het n bottle neck in my feul supply gehad ....maak nou mooi krag...en rook... :blonde:
4l nissan anti freeze en 10l water ingegooi nadat Michael die prop op die blok uitgedraai het sodat ons die blok kon flush want hou nie van daai roes kleur in water nie..hy het sy arm gebrand met warm water ...just putting it out there .....was baie snaaks :rolling:
My olie temp sensor werk ook nou en my olie temp is mooi :woo:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 12 Jun 2016 11:59
by Michael
Tinus, ek is bly jy sit dit daar buite dat ek so n groot opoffering genaak het om vir jou bakkie skoon water te reel..... brand wonde en al :biggrin:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 12 Jun 2016 12:00
by Michael
Nou moet ons nog net jou voorste dif se CV seels doen

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 12 Jun 2016 12:14
by Tinus lotz
Jip en freewheeling hubs reel.... :biggrin:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 12 Jun 2016 14:26
by Tinus lotz
My motor noudat al die klampies op is

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 12 Jun 2016 17:15
by JoshJ
Dit lyk baie netjies Dude. Eks inpressed. :salute: :thumbup:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 12 Jun 2016 18:14
by ChristoSlang
Tinus lotz wrote:My motor noudat al die klampies op is
Hmmm... blou silicone :thumbup:

Michael, Ek sien Chuck het ook bietjie roes in sy water. Wil jy kom aanwysings gee? :biggrin:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 12 Jun 2016 19:26
by Wilkie
wel gedaan julle twee koorstene ..dit lyk baie goed :thumbup: :thumbup:
Michael waar het jy daai blou air intake pyp met die buig gekry.. :think:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 12 Jun 2016 20:06
by Michael
Christo, draining and flushing the system isnt actually that hard.
The big problem was getting the water out of the engine block. Under the turbo just above the oil preasure relieve valve is a bolt that uses a size 12 spanner, once you have removed that bolt you can flush the whole system with a hose pipe.

Errol, all the pipes come from MrTurbo in JHB