Page 1 of 3

MY BEST EMPLOYEE EVER!!!

Posted: 21 Sep 2015 23:59
by DANAKOTZE
3.0 TDI PATROL PICKUP
[album]ImageWP_20150903_003 by christelle kotze, on Flickr[/album]

Re: MY BEST EMPLOYEE EVER!!!

Posted: 22 Sep 2015 06:39
by Tinus lotz
Mooi bakkie mater ek soek so een met n seer hart.... :salute:

Re: MY BEST EMPLOYEE EVER!!!

Posted: 22 Sep 2015 07:42
by Herrie
Baie oulik!

Re: MY BEST EMPLOYEE EVER!!!

Posted: 22 Sep 2015 08:56
by offroadbiker
:thumbup:

Re: MY BEST EMPLOYEE EVER!!!

Posted: 22 Sep 2015 09:38
by Russ Kellermann
Awesome truck that.

Cant believe how all of a sudden the Patrol pickups are coming out of the woodwork.... stoked. :woo:

Re: MY BEST EMPLOYEE EVER!!!

Posted: 22 Sep 2015 13:43
by SJC
Some of mine at work... (still lots of space for more stock).
Included the hunting pic, as the meat is for our shops butchery...(biltong, cabanossi, etc)

Re: MY BEST EMPLOYEE EVER!!!

Posted: 22 Sep 2015 18:41
by Herrie
So julle kan darem baie drink :thumbup: .

Re: MY BEST EMPLOYEE EVER!!!

Posted: 22 Sep 2015 21:28
by DANAKOTZE
SJC wrote:Some of mine at work... (still lots of space for more stock).
Included the hunting pic, as the meat is for our shops butchery...(biltong, cabanossi, etc)
Dis nou een ding wat gemaak is om die werk gedoen te kry.

Re: MY BEST EMPLOYEE EVER!!!

Posted: 23 Sep 2015 09:26
by bogeyman
Ek werk al 37 jaar met die goed.
Hier is n link na een van my ou posts .http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=77&t=4620

Re: MY BEST EMPLOYEE EVER!!!

Posted: 15 Nov 2015 08:54
by SJC
Het weer bietjie vleis vir ons winkel/slaghuis gaan haal.

Dit was 'n moe3se gesukkel om die eland op die bakkie te laai, ek het hom naderhand na die naaste kransie/wal gesleep om sodoende n gelyke platvorm te kry, om dit makliker te maak. Het darem bietjie 4x4 in gekry, daar was heelwat klippe om oor te ry voor ek die bakkie in posisie kon kry. Die plaas werkers was baie beindruk met die Patrol se vermoens.