Page 9 of 13

Re: Show us your GU

Posted: 23 May 2016 21:29
by SJC
DawidT wrote:Sopas klaar my Trol voor gelig om alles weer horisontaal te kry - Thanks vir Willem Boshoff se spacers :blonde: Dit werk puik en vrek maklik om in te sit!!!
:blonde:
Hoe dik is hierdie spacers?
Want my 4.5 is voor regs 2cm hoer as linkerkant en regs agter 1cm hoer. Weet dat regterkant klein bietjie hoer moet wees, maar seker nie 2cm nie?

Re: Show us your GU

Posted: 24 May 2016 07:38
by DawidT
Die spacers is 30mm dik. Dit was genoeg om my Patrol weer horisontaal te kry, die neus het redelik gesak met die winch en bumper. Het jy die 4.5 gelig of is dit nog standaard? Ek verstaan dat die coils nie ewe lank is nie om te kompenseer vir die gewig aan die bestuurder se kant. Ek sal gou vanmiddag my Patrol meet en kyk wat die verskil is, maar ek het nog nie werklik opgemerk dat die regter kant hoer is nie?

Re: Show us your GU

Posted: 24 May 2016 18:10
by DawidT
Sorry for over sharing :redface: but I need to show the final result with newly painted rims!!!

Re: Show us your GU

Posted: 24 May 2016 18:15
by Peter Connan
SJC wrote:
DawidT wrote:Sopas klaar my Trol voor gelig om alles weer horisontaal te kry - Thanks vir Willem Boshoff se spacers :blonde: Dit werk puik en vrek maklik om in te sit!!!
:blonde:
Hoe dik is hierdie spacers?
Want my 4.5 is voor regs 2cm hoer as linkerkant en regs agter 1cm hoer. Weet dat regterkant klein bietjie hoer moet wees, maar seker nie 2cm nie?
Fanus, gaan gou garage toe en maak hom vol, dan kom meet jy weer, ek waarborg jou die metings gaan met meer as die helfte verander tussen vol tenks met bestuurder en lee tenks sonder bestuurder...

2cm is niks, en ek sou niks verander om so 'n klein verskil te probeer regkry nie.

Re: Show us your GU

Posted: 24 May 2016 20:16
by SJC
Ja,2cm is seker nie genoeg om spacers in te sit ne. Dis met vol tanks gemeet.
Dink ek sal die hilift jack op die roofrack, aan bestuurder se kant, moet monteer...of n awning. :lol:
(Sal my vrou vra om te meet as ek agter stuurwiel sit)...
DawidT wrote:Sorry for over sharing :redface: but I need to show the final result with newly painted rims!!!
Lyk goed. :thumbup:

Re: Show us your GU

Posted: 25 May 2016 06:50
by offroadbiker
Dit lyk nou netjies :thumbup:

Re: Show us your GU

Posted: 27 May 2016 08:27
by Lean
Suspension check - Pass :blonde:

Re: Show us your GU

Posted: 27 May 2016 08:30
by offroadbiker
:thumbup:

Re: Show us your GU

Posted: 27 May 2016 08:37
by iandvl
My Patrol at De Wildt a few weeks ago.
trol3.jpg
trol3.jpg (185.69 KiB) Viewed 4134 times

Re: Show us your GU

Posted: 27 May 2016 09:16
by Tinus lotz
:thumbup: :salute: :woo: