Page 1 of 6

1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 11:12
by Reenen
My Pick up, bou al van Oktober so stukkie vir stukkie aan hom.

Het hom gekry vir parte vir bfree sani se sfa build, dus het hy sy transfer case, props, en diffs verloor.

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 11:25
by Reenen
het weer diffs en transfer case gekry. Ook n spaar sd28 engine en gearbox

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 11:29
by Reenen
Het besluit op n bodyswop, en 4000 km agter die body aan gery

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 11:55
by andredurand
Ditlyk na een M@@rse projek sterkte .

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 16:58
by Reenen
Dit is n groot projek, so ons moet erens begin

Die hele cab se binne kant, onderkant, en enjinruim is gerubberize, die res geverf. Loadbox vloer is ietwat afwesig

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 17:03
by Reenen
Loadbox is oorgedoen. Ietwat van overkill in 3mm staal...

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 17:25
by Reenen
Moes gou n engin bou vir hom. Ek is nie lus vir die L28 nie, baie lekker engin, maar soek diesel vir plaasbakkie.

Kon die SD28 gebruik, maar bietjie pap, gaan hel wees om uit navara king cab na hom te gaan vir plaasbakkie, en dan nog daardie stadige 4 spoed ratkas. So ek sit nou n Terano 11 se td27ti in, maar ek het hom verander na meganiese dieselpomp.

Maar eers moes ek hom oorbou.

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 17:30
by Reenen
En hy kry n 3.0 16v td 4x2 box voor sy eie transfercase

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 17:45
by Reenen
Moes sumps change, probleem is, op terano sit sipstick op sump, op hardbody sit dit op blok, en ek wil hardbody sump gebruik, dus geen dipstick. So ek moet blok boor vir dipstick. Verder moet ek oilpickup posisie verander, dus nuwe mounting punte vir oilpickup moet geboor en getap word.

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 17:55
by Reenen
Engin amper klaar