Ironman coil lengtes.
-
- Senior Member
- Posts: 89
- Joined: 05 May 2015 19:00
- Full Name: Dewald Johannes Maree
- Nickname: Dewald
- Home Town: Rustenburg
- Current 4x4: 2004 Nissan Patrol 3.0 DI GRX
2010 Nissan Navara 2.5 dci Kingcab
2013 Nissan Patrol 4.8 Grx
2005 Nissan Patrol 4.8 Grx - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 12 times
- Been thanked: 23 times
Ironman coil lengtes.
Goeie more menere
Toe ek my Patrol bekyk het. voor ek hom gekoop het het ek gesien die regter agter coil het van daai plaaitjies met die boute in wat jou coil stywer maak. Mens kry sulke rubber blokkies ook. Ek sal dit afneem dan sal jul weet waarvan ek praat.
Ek het vermoed dit is om hom gelyk te laat staan. Ek het dit verlede naweek uit gehaal en gesien dat dit toe wel die rede was hoekom dit daar in was.
Ek het nie gemeet nie maar skat hy le seker 30mm aan die regter kant.
Ek vermoed dat die agterste coils nie ewe lank is nie om te kompenseer vir die ekstra gewig aan die regter kant. Ek dink hulle het die twee omgeruil en toe is dit makliker om die plaaitjies in te sit as om dit weer uit te haal en te ruil.
Weet iemand of die coils verskil in lengte?
Ek gaan hul in elk geval ruil om te kyk of hy dan reg staan. Ek twyfel of die coil kon tension verloor dat hy sak maar dis seker n moontlikheid.
Groete

- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 49 times
- Contact:
Re: Ironman coil lengtes.
Ek het onlangs 4.8 Coils in my Patrols gesit en alhoewel die effens langer coil aan die regter agterkant ingesit is, hang daardie kant so 10mm laer as die linkerkant, so ek sal ook graag wil hoor wat sê almal.
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6011
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 985 times
Re: Ironman coil lengtes.
Ek weet nie van Ironman nie, maar weet dit is die geval met beide standard en Old Man Emu, so dis hoogs waarskynlik.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
-
- Senior Member
- Posts: 89
- Joined: 05 May 2015 19:00
- Full Name: Dewald Johannes Maree
- Nickname: Dewald
- Home Town: Rustenburg
- Current 4x4: 2004 Nissan Patrol 3.0 DI GRX
2010 Nissan Navara 2.5 dci Kingcab
2013 Nissan Patrol 4.8 Grx
2005 Nissan Patrol 4.8 Grx - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 12 times
- Been thanked: 23 times
Re: Ironman coil lengtes.
Dankie Stefan en Peter.
Nou weet ek darm dat dit moontlik die fout kan wees.
Dankie Petrol ek gaan gou loer.

Dankie Petrol.
Baie interessant, lyk my dis algemeen maar ek soek hom ook nie so skuins nie, Ek glo ek sal nou gou reg kom met al die informasie op jou post.
Baie interessant, lyk my dis algemeen maar ek soek hom ook nie so skuins nie, Ek glo ek sal nou gou reg kom met al die informasie op jou post.
- JoshJ
- Patrolman
- Posts: 982
- Joined: 30 Nov 2013 16:16
- Full Name: Joshua Joubert
- Nickname: Joshua
- Home Town: Centurion, Gauteng
- Current 4x4: 94 GQ SGL-D
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 81 times
- Been thanked: 95 times
Re: Ironman coil lengtes.
Jip. OE en OME coils is die drywer kant 10mm langer. Na my OME kit instelasie is my Patrol 100% level van links na regs.
Being alive is a Blessing!!
Regards,
Joshua
Regards,
Joshua
- JoshJ
- Patrolman
- Posts: 982
- Joined: 30 Nov 2013 16:16
- Full Name: Joshua Joubert
- Nickname: Joshua
- Home Town: Centurion, Gauteng
- Current 4x4: 94 GQ SGL-D
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 81 times
- Been thanked: 95 times
Re: Ironman coil lengtes.
maak seker voor en agter is reg om. As hulle uit is en langs mekaar op die vloer staan sien jy dit sommer vinnig.
Being alive is a Blessing!!
Regards,
Joshua
Regards,
Joshua
-
- Senior Member
- Posts: 89
- Joined: 05 May 2015 19:00
- Full Name: Dewald Johannes Maree
- Nickname: Dewald
- Home Town: Rustenburg
- Current 4x4: 2004 Nissan Patrol 3.0 DI GRX
2010 Nissan Navara 2.5 dci Kingcab
2013 Nissan Patrol 4.8 Grx
2005 Nissan Patrol 4.8 Grx - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 12 times
- Been thanked: 23 times
- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 49 times
- Contact:
Re: Ironman coil lengtes.
Het die naweek weer gemeet, lyk my die coils het nou ge'settle' agter is presies gelyk (gemeet van waar die rim die band raak naaste aan die grond tot by die fender-flares) op 760mm, maar voor regs is nog 5mm laer as voor links (unladen)
Weet enige-iemand of mens 'n coil spacer los kan koop?
Weet enige-iemand of mens 'n coil spacer los kan koop?
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 15 guests