Page 19 of 22

Re: My Patrol Pickup thread...

Posted: 16 Mar 2016 09:00
by SJC
Die rumours is die waarheid... :thumbup:

Het die ouens in Nigel wat Josh se exhaust gedoen het vasgemaak vir Vrydag oggend.
(hulle moet net nie my drank en kampgoed vanaf die bakkie steel nie :rolling: )

Re: My Patrol Pickup thread...

Posted: 16 Mar 2016 09:14
by Nissan KingCab
Michael wrote:
JoshJ wrote:
Tinus lotz wrote:Fanus sorg dat jy vroeg daar is gaan stel jou bakkie reg by leon oppad na ons toe terwyl josh en micheal kyk wie se diesel my bakkie kan dice....lol....dan weet jy alles is reg

Tinus. Kry eers jou bakkie gestart. Dan worry jy oor dice :lol:
He he ja hy wil nou net jaag :lol:

Veral na hierdie pic
Patrol motor.jpg
Patrol motor.jpg (141.95 KiB) Viewed 4574 times
Is dit 'n petrol enjin met 'n haardroeƫr?

Re: My Patrol Pickup thread...

Posted: 16 Mar 2016 09:59
by Michael
Danie, its a 4.2D with a turbo conversion in progress :thumbup:

Re: My Patrol Pickup thread...

Posted: 16 Mar 2016 09:59
by Michael
SJC wrote:Die rumours is die waarheid... :thumbup:

Het die ouens in Nigel wat Josh se exhaust gedoen het vasgemaak vir Vrydag oggend.
(hulle moet net nie my drank en kampgoed vanaf die bakkie steel nie :rolling: )
Mooi Fanus!!
Gaan jy hom op die Dyno sit saam met my en Josh?

Re: My Patrol Pickup thread...

Posted: 16 Mar 2016 10:02
by SJC
Dit kan 'n plan wees :thumbup:
Ek wil so 5uur hier ry om so 8:30-9:00 in nigel te wees(afhangende van verkeer), volgens die ouens vat dit so 2 uur om in te sit.
So al vat dit bietjie langer behoort ek seker teen 12uur klaar te wees...
Hoe laat gaan julle? 14:00?

Re: My Patrol Pickup thread...

Posted: 16 Mar 2016 10:11
by Michael
I will be there between 14:00 and 15:00, Josh will be there sooner as he will take up the most time

Re: My Patrol Pickup thread...

Posted: 16 Mar 2016 15:17
by JoshJ
Ja. Ek sal so net na 11:00 kla eksamen geskryf het. So ek sal seker dan so by 11:40. Daar uitslaan.

Ps. Fanus. Daai ouens maak toe tussen 12:00 en 14:00 op n vrydag vir bid uur. So sit n ekstra uur by hulle 2ure en werk op dit. Hulle het myne gebou van 14:15 to 16:50.

Re: My Patrol Pickup thread...

Posted: 16 Mar 2016 15:18
by JoshJ
Maak ook seker hulle gee genoeg clearance oor jou diff agter vir wheel travel. :oldtimer:

Re: My Patrol Pickup thread...

Posted: 16 Mar 2016 15:50
by Wilkie
Hey Fanus jy moet maar eerder 3.00 ry en 8.00 voor daai plek staan met jou lunch box en vles koffie.....plat anna trek lekker so vroeg oggend as die lug so crisp is :rolling: :rolling:

Re: My Patrol Pickup thread...

Posted: 16 Mar 2016 19:55
by SJC
Hahaha, nee 3uur is bietjie vroeg vir my... :lol: platanna slaap ook nog daai tyd van die oggend. :rolling:
Nigel is so 3 en n half uur van my af, so as ek 5uur ry behoort ek 8:30 daar te wees, op die laatste 9uur. Wat hulle 3-3.5 ure gee om klaar te maak... :thumbup: