Page 2 of 4

Re: LOBO: New lease on life

Posted: 14 Oct 2014 09:12
by Tinus lotz
Carel jy moet met bogeyman praat hy verstaan daai motors ry hulle al vir baie jare :thumbup:

Re: LOBO: New lease on life

Posted: 14 Oct 2014 10:00
by Kagiso II
Carel wrote:Daar is ook nog Francois se Safari/Patrol wat loop.

Oom Mac, wie het Lobo se enjin gedoen? Ek het nog steeds die problem van of te veel petrol, of te min petrol of elektries, maar ons kry nie die fout nie. Francois het al aangebied om te kyk, maar ek kom nie by hom uit nie.
Halolo Carel .. jy is skaars ? nou vc'staan 'k ,, jou Datsun willi cvatti :-)
LOBO se enjin is deur CVANDERLINDE gedoen -- maar Ben Hur het laaaank voor dit die fuel injection opgesit met Dictator computer

JOR -- Daa is noggi nuwe kikkies van LOBO nie .. hy staan steeds by panelbeaters .. gaan hopelik die week kyk hoe ver is hulle [was mos bikki Richtersveldt toe metti Uitreik.] [noggi herstel nie .. ]

Re: LOBO: New lease on life

Posted: 23 Jan 2015 14:08
by Kagiso II
This has been a while. Too long to be honest.
But at LAST Lobo is entering the last straight -- .. A week or so .. and LOBO and I will be re-united. They are busy with assembly and then the little extras still to be painted [Smoked Silver aka QUARTZ] .. Bumpers / wheel arches / ... and the toe fit the "new" seats ..

A big big THANX to Josè da Costa and the team at ITALIAN Panel Beaters ..

Nou kan ek nie meer WAG om daai WIT WOLF onner hanne te kry en 'n paar roetes te gaan klaarmaak, nie [So tussen al die Uitreike deur]
[tyd is bikki dof op my -- ek is oppad Botswana toe met Uitreik pakkery vir Botswana so ek "copy" sommer net so na die PATROL en NORC blaaie.
IMG_9371.JPG
IMG_9371.JPG (1.74 MiB) Viewed 6873 times
IMG_9373.JPG
IMG_9373.JPG (3.06 MiB) Viewed 6873 times
IMG_9379.JPG
IMG_9379.JPG (437.62 KiB) Viewed 6873 times
IMG_9382.JPG
IMG_9382.JPG (3.08 MiB) Viewed 6873 times
:blonde: :woo: :woo: :woo: :woo: :woo: :woo: :woo: :woo: :woo: :salute: :salute: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:

Re: LOBO: New lease on life

Posted: 23 Jan 2015 14:16
by Tinus lotz
Netjies.....nou kan ons hom weer krap...lol

Re: LOBO: New lease on life

Posted: 23 Jan 2015 14:33
by Herrie
Hy lyk baie mooi! :thumbup:

Re: LOBO: New lease on life

Posted: 23 Jan 2015 19:06
by Michael
Dit lyk baie mooi oom Mac!

Re: LOBO: New lease on life

Posted: 02 Apr 2015 07:43
by Michael
Oom Mac, is Lobo nou klaar? Sit bietjie prentjies op!

Re: LOBO: New lease on life

Posted: 02 Apr 2015 22:36
by JoshJ
JA Oom :oldtimer:
:feedback: :gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics:

Re: LOBO: New lease on life

Posted: 03 Apr 2015 07:42
by David M
Oom Mac is in Botswana tot omtrent 11 April

Re: LOBO: New lease on life

Posted: 05 Jan 2016 20:28
by Michael
Oom Mac, ons wag in spanning om te sien hoe Lobo lyk. Wanneer plak oompie bietjie prentjies, ek brand om te sien hoe hy lyk!!