Mine is named too!!

Showcase your baby
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 885
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 1 time

Re: Mine is named too!!

Post by Pieter du Toit » 06 Oct 2009 23:07

Oom Mac

Dankie - en ek se sommer so namens die manne van Melyn Supa Quick - en ek bly nie eers daar nie!! Nee dit gaan vir my oor mens moet ook weet wanneer om dankie te se en erkenning te gee - ek het ook my eie besigheid - en ons almal (en ek sluit myself hierby in) is vinnig om kritiek te lewer en te kla oor swak diens - maar min mense se dankie vir goeie diens gelewer!!! :clap: Dis n riem onder n ou se hart as iemand vir jou n slag dankie ook se - en nie net altyd "moan en mor" nie!! :thumbup:
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
Cell no: 082 803 5073
Fax no: 086 500 9333

Post Reply

Return to “08. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest