Die avonture van Gerrie en Lobo

Showcase your baby
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 49 times
Contact:

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Stefan »

:lol: self nie!
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3452
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 155 times
Contact:

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Kagiso II »

nog net EEN slapie [as jy hirri lees ...]
QQQ :oldtimer: :thumbup:
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3452
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 155 times
Contact:

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Kagiso II »

Wouter se Witblits wat LOBO geword het - en dalk een van die dae 'n naam soos "Spyker II" of Weglê of Drive-Weg of Ry-Out gaan word ... :-(
Wouter se Witblits wat LOBO geword het - en dalk een van die dae 'n naam soos "Spyker II" of Weglê of Drive-Weg of Ry-Out gaan word ... :-(
witblitssss.jpg (25.88 KiB) Viewed 2635 times
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Gerrie »

So daar geberu dit toe nou - Lobo se hub (regs voor) besluit dis tyd om die tydelike met die ewige te verwissel. (ek hoop en bid die side shaft of ander goed wat mens nie kan sien nie, is nie beskadig nie!)
Dit wil vir my voorkom dat tydens my en Lobo se nooiensvaart het die boute dalk uitgeskud wat die hub vashou. Dis al rede wat ek kan sien hoekom daar net 1 bout op die sondebok hub was toe ek uitklim en die skade bekyk.
Dit het gebeur op Melkbos se 4x4 baan - nie in die speelgat nie.
Daar was die eerste werklike uitdaging gewees ('n lekker axle twister) en nadat ek die manne voor my goed dopgehou het (party moes twee keer probeer en difflocks aansit dat die ghries spat) het ek en Lobo one time deurgekom - MAAR daar was 'n lekker harde klapgeluid soos die voorwiele oor die knik was. Daarom stop ek maar en kyk wat gaan vir wat en bespeur die hub wat gebars is.
So nou panic ek so bietjie (nie seker hoe groot die skade is nie, en of ek dit gaan kan bekostig nie - 'n paar duisend rand vir 'n jonk-getroude is baie!) maar gelukkig is Faffa, Stefan en David daar om hand by te sit. Die skade blyk beperk te wees tot net die hub casing en ek kom toe met net die agterwiele wat werk weer terug by beskawing uit - het so paar benoude oomblikke om skerp draaie gehad - moes mos nou die ding aan die rol hou. As hy stop dan sit hy vas en moes draaie vinnig vat soos 'n wafferse renjaer - as daar mense in die bosse weggekruip het, sou hulle dalk kon skrik vir die groot wit masjien wat so op hulle afpyl in draaie...
Maar nou is dit 'n soektog om weer hubs in die hande te kry. Hermie Koen (hy was daar met John Murray se Patrol) is eintlik 'n Cruiser-man maar hy het 'n netjiese garage by sy huis met baie spaar-parte. Miskien sal een van sy ou Cruiser hubs op Lobo pas... weet iemand dalk?? Andersins, waar gaan ek in die Kaap hubs opspoor?
User avatar
jan.dup
Senior Member
Senior Member
Posts: 206
Joined: 08 Jun 2011 11:43
Full Name: Jannie Du Plessis
Nickname: Jannie
Home Town: Hermanus
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 28 times
Been thanked: 12 times

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by jan.dup »

Dis 'n klein wereld - Gerrie en Lobo het voor my oor die obsticle gery en ek was nogals impressed met hoe maklik hulle drie (Gerrie, Gerrie se vrou en Lobo) dit laat lyk het nadat ek gesien het dat 'n paar manne meer as een slag moes probeer.
Indien daar iemand in die noorde is wat Gerrie kan help met hubs sal ek kan reel om dit af te bring Kaap toe want ek gaan die week en weer volgende week op soon-toe - laat weet maar as ek kan help.
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3452
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 155 times
Contact:

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Kagiso II »

Dankie Jan-Dup - dan kannik jou sommer te sien kry ook ... As jy die goed by my kan oppik het ons Lobo tjop-tjop weer oppi been [al vier van hulle]
Ek is oppd Richtersveldt toe vir die Uitreik - so as dit nie teen Vrydag is nie moet ons 'n middelman kry wat die goed vir jou kaan aangee.
Praat met oompie..
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6011
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1067 times
Been thanked: 985 times

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Peter Connan »

Oom Mac en Jan, as julle nie by mekaar kan uitkom nie, praat met Tinus

Gerrie, ek dink jy moet net daai hele hub uitmekaar haal en mooi alles skoonmaak en ghries (veral die wheelbearings ook) voordat jy weer aanmekaar sit. Daar het waarskynlik stof ingekom terwyl jy sonder die hub gery het. Ek glo egter die sideshaft ens behoort OK te wees, want sodra die hub gebreek het, was daar nie meer lading op die sideshaft nie. Maar jy moet maar check in elk geval.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3452
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 155 times
Contact:

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Kagiso II »

Hier is nou 2-posse wat dieselle ding aanspreek - JanDup - Gerrie kom ook diekanttoe gevlieg - ek sal die goed aankoop en hy kannit sommer self kom koellekkit soos by wie ek dit ookal kan neersit vir hom.. [wag net hy vir my die splines tel]
[ons hou die possie nou maar op hierdie draad]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Gerrie »

Thanks Peter - sal dit so gou moontlik aanpak.
Ek sal ook vanaand gaan splines tel oom. Belowe!
User avatar
jan.dup
Senior Member
Senior Member
Posts: 206
Joined: 08 Jun 2011 11:43
Full Name: Jannie Du Plessis
Nickname: Jannie
Home Town: Hermanus
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 28 times
Been thanked: 12 times

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by jan.dup »

Dis reg so oom Mac.

Gerrie, Hoop jy kom sommer gou reg.
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 9 guests