Die avonture van Gerrie en Lobo

Showcase your baby

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Postby Jorrie » 16 Jun 2012 08:11

beast wrote::blonde: Al wat ek vra is kan ons die vervolverhaal voortsit en ou Lobo volg, want ek is nou al so gehook op die dinge dat dit amper soos die Skim voel wat ek in die koerant volg. Jul kan nou maar se small things amuse small minds, maar ek like so n storie. Ek en my ou RHINO is nie so beroemd soos Gerrie en Lobo nie. Hi Gerrie, wil jy nie Rhino koop nie, dan noem ons dit Gerrie en Rhino, " chapter 2". Ek wil net nie daai Toyota he nie, want ek dink dit is hy wat die badluck op Lobo gebring het. Nogal "sad" dat daar weer n eiende aan n verhaal gekom het. Ek het n traan gepik toe ou Fear Factory weg is, dit het gevoel soos die dood van n vriend. Ag ons is maar simple oor die aardse goed, maar n mens word maar lief vir iets, al gee hy jou trouble . Groete jul. Mac laat weet as jy veilig is.


Ek stem saam en dink iemand moet 'n boek skryf. Daar is al genoeg staaltjies hier om 'n interessante boek aanmekaar te slaan. SWAMBO is al so gehook dat sy 'n "Adopt Lobo :inlove: " campaign wil begin.
User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 1246
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Location: Pretoria
Has thanked: 15 times
Been thanked: 13 times

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Postby Kagiso II » 16 Jun 2012 10:44

Ter afsluiting dan van hierdie hoofstuk (Draad?) - So 'n paar 'dinge' van Lobo wat nounie hjeelmal sy skuld was nie.

Dwergie se ek maggie sê nie - so laat dit daar - Lobo is by die huis, ek hou styffff duimvas dat die 'Padwaardigheid" glad verloop en hy hy SGM weer op my naam kan kom.

DIE END
Here is a test to find whether your mission on earth is finished: If you are alive, it isn't. (Richard Bach)
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 2093
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Location: Pretoria / Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 0 time
Been thanked: 0 time

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Postby firessafari » 16 Jun 2012 16:29

Oom Mac ek het dit self gedoen.net betaal vir die engeneering.
Johan
firessafari
Full Member
Full Member
 
Posts: 36
Joined: 12 Oct 2009 14:05
Has thanked: 0 time
Been thanked: 0 time

Previous

Return to Your Patrol

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest