Bulldog word gebou

Showcase your baby
User avatar
Theuhan
Senior Member
Senior Member
Posts: 315
Joined: 20 Jul 2009 11:09
Full Name: Theuhan
Nickname: theuhan
Home Town: Roodepoort
Current 4x4: 1982 Datsun Safari
1992 gq Patrol SWB
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Bulldog word gebou

Post by Theuhan »

Ek het vir Fear Factory, n opgeboude Datsun Safari bakkie, gehad en alles op die ou kerel was uit gesort, en ek, Mamma en boeta het gemaklik voor in gesit.
Attachments
fear 017.jpg
fear 017.jpg (55.41 KiB) Viewed 1755 times
82 Safari SOA
92 Patrol SWB
User avatar
Theuhan
Senior Member
Senior Member
Posts: 315
Joined: 20 Jul 2009 11:09
Full Name: Theuhan
Nickname: theuhan
Home Town: Roodepoort
Current 4x4: 1982 Datsun Safari
1992 gq Patrol SWB
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Re: Bulldog word gebou

Post by Theuhan »

Maar soos die goed maar gaan het ons in Des 2008 nog n mannietjie by gekry, ek het die kant toe en daai kant toe gekyk maar vier van ons gaan nie voor in Fear pas nie.
Ek het begin rond kyk maar kon net nie iets kry wat reg gevoel het nie, toe in Sept 2009 loop ek die kerel raak.
Lefty1.jpg
Lefty1.jpg (167.97 KiB) Viewed 1751 times
Ek het een kker by Rust de winter so n SWB Patrol gesien en was dadelik verlief, maar omdat hulle so skaars is het ek nooit gedink ek sal een in die hande kan kry nie.
Eerste wat vervang moes word is daai wiele, ek het gelukkig n pel gehad wat my kon help met n stel 33" bande en 15" wiele
bantampbn821gppartol wiele.jpg
bantampbn821gppartol wiele.jpg (70.54 KiB) Viewed 1751 times
Daarna moes ek hom so bietjie lig, ek kon darem nie so n plat kar ry nie.
Met Fear het ons hom baie gelig, wat gemaak het dat hy slegte propshaft hoeke gehad het, en natuurlik het dit gevoel hy wil omval as hy skuins was.
Omdat die n SWB was het ek besluit om n 2" lift OME stelsel op te sit, het bietjie gesukkel want sy gat het gelyk of hy hang, maar het later 2" spacers agter in gesit en nou staan hy mooi gelyk.Maak tog seker wanneer jy so n stel in sit die coils is verskillende lengtes vir links en regs, as jy binne die kar sit staan moet die langer coils aan die regterkant wees, die manne wat dit in gesit het vir my het dit eers andersom gehad en dit het heeltyd gevoel hy wil omval as ek n bult ongelyk opgaan wat die linker wiel op tel, ek dink dit is omdat die motor so om draai en van nature die linker kant wil optel.
ome.jpg
ome.jpg (170.98 KiB) Viewed 1751 times
ome2.jpg
ome2.jpg (43.41 KiB) Viewed 1751 times
82 Safari SOA
92 Patrol SWB
User avatar
Theuhan
Senior Member
Senior Member
Posts: 315
Joined: 20 Jul 2009 11:09
Full Name: Theuhan
Nickname: theuhan
Home Town: Roodepoort
Current 4x4: 1982 Datsun Safari
1992 gq Patrol SWB
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Re: Bulldog word gebou

Post by Theuhan »

Volgende moes al daai sagte bumpers en die bling crome goete gaan.
Ons het n stinger tiepe voor bullbar met winch gebou vir voor
PATROL BUMPER.jpg
PATROL BUMPER.jpg (42.08 KiB) Viewed 1751 times
patrol bars 001.jpg
patrol bars 001.jpg (255.97 KiB) Viewed 1751 times
patrol bars 003.jpg
patrol bars 003.jpg (284.88 KiB) Viewed 1751 times
patrol bars 002.jpg
patrol bars 002.jpg (218.46 KiB) Viewed 1751 times
Daarna die rocksliders met hifhlift punte
patrol bars 004.jpg
patrol bars 004.jpg (217.06 KiB) Viewed 1751 times
Die agter bar met highlift jack
patrol bars 006.jpg
patrol bars 006.jpg (209.56 KiB) Viewed 1751 times
patrol bars 005.jpg
patrol bars 005.jpg (198.18 KiB) Viewed 1751 times
82 Safari SOA
92 Patrol SWB
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Bulldog word gebou

Post by JG Shields »

Uitstekend!!! Jy gaan hom baaaaaaie geniet!
Patrol fan!
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3453
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 155 times
Contact:

Re: Bulldog word gebou

Post by Kagiso II »

jy kan sê wat jy wil - maar djy mis nog daai F/Factory ... stry?
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Theuhan
Senior Member
Senior Member
Posts: 315
Joined: 20 Jul 2009 11:09
Full Name: Theuhan
Nickname: theuhan
Home Town: Roodepoort
Current 4x4: 1982 Datsun Safari
1992 gq Patrol SWB
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Re: Bulldog word gebou

Post by Theuhan »

Ek wou n roofrack he maar iets anders
Hy moes my spots beskerm, maar ook vir my.
Ons hethom toe gemaak dat hy nie vas maak aan die dak nie, maar dat hy voor op die rocksliders vas is, so die chassis
Agter gaanhy met rubbers deur die dak vas aan n gekruisderaam en dan aan die chassis
kort pad agter 003.jpg
kort pad agter 003.jpg (222.09 KiB) Viewed 1748 times
kort pad agter 002.jpg
kort pad agter 002.jpg (252.34 KiB) Viewed 1748 times
Dit was dan nou ook n lekker plek om al my recovery gear aan vas te maak
kort pad agter 001.jpg
kort pad agter 001.jpg (317.43 KiB) Viewed 1748 times
nou het hy lekker gery(bietjie stadig) en goed gelyk, het vir my meer en meer soos n buldog begin lyk
kort pad raam 001.jpg
kort pad raam 001.jpg (418.5 KiB) Viewed 1748 times
kort pad raam 002.jpg
kort pad raam 002.jpg (460.64 KiB) Viewed 1748 times
kort pad speel.jpg
kort pad speel.jpg (165.12 KiB) Viewed 1748 times
patrol travel 001.jpg
patrol travel 001.jpg (382.41 KiB) Viewed 1748 times
patrol travel 002.jpg
patrol travel 002.jpg (491.67 KiB) Viewed 1748 times
82 Safari SOA
92 Patrol SWB
User avatar
Theuhan
Senior Member
Senior Member
Posts: 315
Joined: 20 Jul 2009 11:09
Full Name: Theuhan
Nickname: theuhan
Home Town: Roodepoort
Current 4x4: 1982 Datsun Safari
1992 gq Patrol SWB
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Re: Bulldog word gebou

Post by Theuhan »

Oom Mac
Ek sal altyd n sagte plek het vir Fear Factory, want soos sy naam se hy word nie bang nie, hy maak bang :thumbup:
82 Safari SOA
92 Patrol SWB
User avatar
Theuhan
Senior Member
Senior Member
Posts: 315
Joined: 20 Jul 2009 11:09
Full Name: Theuhan
Nickname: theuhan
Home Town: Roodepoort
Current 4x4: 1982 Datsun Safari
1992 gq Patrol SWB
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Re: Bulldog word gebou

Post by Theuhan »

Die hier bo weet die meeste seker nou al, en n paar het hom nou al gesien.
Die probleem was dat hy soos n Bulldog gelyk het maar dat hy nie n blaf of n byt gehad het nie, so bring maar weer die jacks en die spanners.
haal uit sy hart
V8 004 klein.JPG
V8 004 klein.JPG (212.56 KiB) Viewed 1747 times
Ok dan gooi ons een van die daar in
V8 001.jpg
V8 001.jpg (326.46 KiB) Viewed 1747 times
V8 003.jpg
V8 003.jpg (333.99 KiB) Viewed 1747 times
maak so paar van die sodat hy kan praat
HEADERS 001.jpg
HEADERS 001.jpg (328.62 KiB) Viewed 1747 times
HEADERS 002.jpg
HEADERS 002.jpg (274.68 KiB) Viewed 1747 times
Kyk gou of hy pas
motor in.jpg
motor in.jpg (403.91 KiB) Viewed 1747 times
Diens hom mooi en verander sommer gou al die die goed wat moielik is om te doen as hy eers sit
cambelt.jpg
cambelt.jpg (385.75 KiB) Viewed 1747 times
Dan na drie maande se gou n uur na werk, heelwat meer geld as wat ek gedink het, lyk hy so
installed.jpg
installed.jpg (319.93 KiB) Viewed 1747 times
En nog beter dan maak hy so

82 Safari SOA
92 Patrol SWB
User avatar
Theuhan
Senior Member
Senior Member
Posts: 315
Joined: 20 Jul 2009 11:09
Full Name: Theuhan
Nickname: theuhan
Home Town: Roodepoort
Current 4x4: 1982 Datsun Safari
1992 gq Patrol SWB
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Re: Bulldog word gebou

Post by Theuhan »

Nou Lyk hy nie net soos n bulldog nie hy blaf en byt ook soos een.

Die beste is dat die motor nie die kar beter maak nie, maar dat die kar al daai perde uit hom uit kan druk
BULLDOG.JPG
BULLDOG.JPG (139.7 KiB) Viewed 1747 times
82 Safari SOA
92 Patrol SWB
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: Bulldog word gebou

Post by Jules »

Excellent hierdie Bulldog lyk of hy Fear in FearFactory kan blaas. Is dit n LC V8 diesel wat jy ingesit het of n Lexus V8 petrol

THEUHAN het jy nog enige HB 3.3i D/CAB's 4x4 op die vloer daar by NWN, een van my vriende soek een en die rooie wat jul het is great maar bietjie pricey vir hom.

Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 24 guests