Page 1 of 3

Nissan Antifreeze

Posted: 18 Jan 2017 07:03
by Michael
Gents, ok I might me onto something here and don't want to get too excited at this stage but let's see.

So I have been doing some research on the Nissal LLC antifreeze that everyone likes and hates at the same time because of the high price.

I actually did track down the company who produces the antifreeze and they are called "Unico Manufacturing" and are based in Durban.
The downside is that they produce ONLY for the vehicle manufacturer and don't sell to other companies/the public.

But another option that is worth looking at is that this specific antifreeze is called Glysantin G48 and is actually produced by allot of other brands of antifreeze in other countries. Another interesting fact is that Mercedes, BMW and a couple of other manufacturers use this exact same antifreeze and are cheaper.

I just bought 10 bottles of the BMW one for R100/L which is already a bit better and will do some more research and compare the two to double check if they are really the same. I am also looing for other brands that sell the G48 spec antifreeze so lets see where this goes.

Related threads here

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 18 Jan 2017 09:14
by offroadbiker
:thumbup:

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 12 Feb 2017 09:08
by SJC
Ek kort ook anti freeze vir my bakkie. Hy begin om warm te word wanneer swaer vragte teen lang bulte uit gery word....
So hoe vind jy die bmw coolant? Is dit klaar gemeng of gekonsentreer?
Hoeveel lieters het n patrol nodig, omtrent 10?

Ek lees op die aussie forum se hulle castrol maak nissan se coolant. (In aus).
Wat my laat wonder of mens nie n soort gelyke castrol produk in suid afrika sal kry nie?

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 12 Feb 2017 09:54
by hugejp
Very interesting!

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 12 Feb 2017 09:57
by offroadbiker
Michael ek moet ook kry vir wit GQ. Wat reken jy sal die G48 werk?

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 12 Feb 2017 11:15
by andredurand
Engen se antifrees is ook nie sleg nie ons gebruik dit al baie lank by die werk .Gooi in al ons tlb s,mobile cranes en wat n radiator het .

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 12 Feb 2017 11:19
by Michael
Fanus, jou kar se warm word het nie veel te doen met jou anti freeze nie. Ek sou begin kyk na jou radiator en of hy nie dalk geblok is nie.
Kyk ook na jou thermostat housing vir corrosion.

Nissan antifreeze word gemeng een bottol anti freeze teen twee bottols water.

Dirk.....jou wit GQ kort verseker n system flush en anti freeze.
5 bottels is reg :thumbup:

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 12 Feb 2017 16:11
by SJC
Die anti freeze moet geruil word. Die coolant het n bruinerige kleur. (Sal verkeerde ratio coolant nie wel n effek he op die water se kookpunt en vermoe van water om hitte te absorbeer nie?)
Sal maar ter selfde tyd laat silverton of iemand kyk of alles nog reg is. :thumbup:

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 12 Feb 2017 16:38
by Kagiso II
Yo Michael
So Brother - do you have an answer for us re the Antifreeze suitable for our Nissans? Or are we to still submit to the Nissan price rip-off ??

Samblief man .. sĂȘ bikki ? Ek moet vir iNyathi kry inni week wat kom :oldtimer: :oldtimer:

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 12 Feb 2017 19:40
by Michael
Fanus, ja Nissan se elke 4 jaar of 75,000km moet dit geruil word. Daai bruin kleur is nie reg nie en dit beteken jou engine is besig om te soes binne.
Regte ratio is belangrik, maar met ons water sisteem met n 0.8 bar cap kook die water omtrent eers op 120 grade ao eks seker jou water kook darem nie. Anti freeze help ook om daai kookpunt nog op te vat.
Ek het al gekry wat n head gasket begin lek van te min anti freeze oor als op roes.

Oom Mac, nog niks goeie nuus nie. Vir nou rip Nissan ons nog af, maar ek gaan aanhou soek tot ek vir ons n plan het.