Page 3 of 3

Re: Eliminating barn door squeaks..

Posted: 15 Dec 2016 22:38
by TijmenvdS
hugejp wrote:
TijmenvdS wrote:Op die boonste hak in die middel teen nie dak is daar twee spacer plaatjies. Ek het myne uitgehaal. Die deur maak baie stuiwer toe en trêk homself bietjie op. Ek het nogi weer getoets nie maar wonder net of een van julle dit al gedoen het en werk dit.
Het jy fotos van die plaatjies?? Sal graag wil sien...
:thumbup:

Ek het die onderste stopper so vêr as moontlik op gelig asook washers agter gesit so die deur drug himself hoër op en trêk stuiwer aan die knip vas.

Re: Eliminating barn door squeaks..

Posted: 22 Apr 2017 22:38
by TommieGQ
My deur maak nie rerig geraas nie maar ek het nou 33" tires op die deur wat nou 2" grooter as oorspronklik is en my barn door sukkel om oop te maak, ek moet die wiel optel en dan ooptrek. Hoe maak mens dit reg? Vervang die hinges of kan mens dit stel?

Re: Eliminating barn door squeaks..

Posted: 21 Jul 2017 21:07
by SJC
TijmenvdS wrote:Op die boonste hak in die middel teen nie dak is daar twee spacer plaatjies. Ek het myne uitgehaal. Die deur maak baie stuiwer toe en trêk homself bietjie op. Ek het nogi weer getoets nie maar wonder net of een van julle dit al gedoen het en werk dit.
TijmenvdS wrote:
Ek het die onderste stopper so vêr as moontlik op gelig asook washers agter gesit so die deur drug himself hoër op en trêk stuiwer aan die knip vas.
Ek het ook die "washer plaatjies" bo uitgehaal en ook 'n washer tussen die onderste "stopper" en die voertuig gesit. Dit werk 100%
Geen "squeeks" meer nie.. :thumbup:

Re: Eliminating barn door squeaks..

Posted: 23 Jan 2020 12:57
by petri oosthuizen
DANKIE vir die Thread, ek het ook so rattlerige backdoor wat ek wil stilkry!!! :salute: