Page 2 of 3

Re: Eliminating barn door squeaks..

Posted: 28 Oct 2016 20:59
by Wilkie
Fanus jy moet breër spaar wiel opsit dan gaan die deur nie squeek nie :rolling: :rolling:

Re: Eliminating barn door squeaks..

Posted: 28 Oct 2016 22:46
by SJC
Sal dan maar die hilift jack opsit.. :lol:

Re: Eliminating barn door squeaks..

Posted: 31 Oct 2016 06:17
by Tinus lotz
Jis wilkie jy is slim..daai dun bande weeg mos niks nie :lol:

Re: Eliminating barn door squeaks..

Posted: 31 Oct 2016 08:46
by Wilkie
Net so

Re: Eliminating barn door squeaks..

Posted: 31 Oct 2016 10:33
by SJC
Tinus lotz wrote:Jis wilkie jy is slim..daai dun bande weeg mos niks nie :lol:
Wilkie wrote:Net so
hmmm, ja. :rolleyes:

Cooper ST Maxx 255/85r16 = 53lbs / 24.04kg
Cooper St Maxx 285/75r16 = 55lbs / 24.95kg

P.S> ek sien 265/75r16 weeg slegs 49lbs / 22.23kg (heelwat minder rubber as 255/85r16....)

Re: Eliminating barn door squeaks..

Posted: 01 Nov 2016 14:52
by JoshJ
When mine was still fresh from the showroom floor it also rattled when driving gravel. The door light would flash. I also adjusted the locks. Solfed the problem. But I knew overtime with that wheel on the door, the hinges will wear out quicker. Hence when i build my bumper. The main purpose was to get the wheel of the door. So hopefully it will safe it from where for an extra few years..

Fanus, try replacing the door stopper rubbers. They are there to put tension on the door. Thus preventing execive rubbing.

Re: Eliminating barn door squeaks..

Posted: 03 Dec 2016 20:06
by TijmenvdS
Op die boonste hak in die middel teen nie dak is daar twee spacer plaatjies. Ek het myne uitgehaal. Die deur maak baie stuiwer toe en trêk homself bietjie op. Ek het nogi weer getoets nie maar wonder net of een van julle dit al gedoen het en werk dit.

Re: Eliminating barn door squeaks..

Posted: 05 Dec 2016 09:29
by hugejp
TijmenvdS wrote:Op die boonste hak in die middel teen nie dak is daar twee spacer plaatjies. Ek het myne uitgehaal. Die deur maak baie stuiwer toe en trêk homself bietjie op. Ek het nogi weer getoets nie maar wonder net of een van julle dit al gedoen het en werk dit.
Het jy fotos van die plaatjies?? Sal graag wil sien...
:thumbup:

Re: Eliminating barn door squeaks..

Posted: 08 Dec 2016 17:25
by SJC

Re: Eliminating barn door squeaks..

Posted: 08 Dec 2016 19:54
by hugejp
Baie Dankie!!