hugejp wrote:Het jy fotos van die plaatjies?? Sal graag wil sien...TijmenvdS wrote:Op die boonste hak in die middel teen nie dak is daar twee spacer plaatjies. Ek het myne uitgehaal. Die deur maak baie stuiwer toe en trêk homself bietjie op. Ek het nogi weer getoets nie maar wonder net of een van julle dit al gedoen het en werk dit.
Ek het die onderste stopper so vêr as moontlik op gelig asook washers agter gesit so die deur drug himself hoër op en trêk stuiwer aan die knip vas.