Page 2 of 2

Re: Herrie, Patrol Manuals

Posted: 12 Apr 2016 12:52
by iandvl
SJC wrote: EK soek ook asb manuals, weet net nie wanneer ons bymekaar sal kan uit kom nie..
(vir TD42 en TB45)..
SJC - Ek kan vir jou op my website laai en download link stuur. Sal seker so ~400MB compressed wees. Hoe lyk jou bandwydte ?

Laat maar weet.

Ian

Re: Herrie, Patrol Manuals

Posted: 12 Apr 2016 14:07
by SJC
iandvl wrote:
SJC wrote: EK soek ook asb manuals, weet net nie wanneer ons bymekaar sal kan uit kom nie..
(vir TD42 en TB45)..
SJC - Ek kan vir jou op my website laai en download link stuur. Sal seker so ~400MB compressed wees. Hoe lyk jou bandwydte ?

Laat maar weet.

Ian
Dit sal gaaf wees. Baie dankie. :thumbup:

Re: Herrie, Patrol Manuals

Posted: 12 Apr 2016 14:21
by iandvl
SJC wrote: Dit sal gaaf wees. Baie dankie. :thumbup:
Sal vanaand oplaai, maar sal rukkie vat om optelaai. Sal download link PM as als op is.

Re: Herrie, Patrol Manuals

Posted: 12 Apr 2016 15:19
by Herrie
Hi Matt, ek werk hier by SAL Tegnies van 07h00 tot 15h30 elke dag - is by die kartoor by Airways Park in Jones road - en sal self dit vir jou kan bring in etenstyd as jy my kan laat weet waar jy is in Jet Park.

Re: Herrie, Patrol Manuals

Posted: 13 Apr 2016 09:06
by iandvl
SJC:

PM sent with download details.

If there is anyone else who wants to download the manual, please PM me and I'll send you a link. It's about 472MB.

Re: Herrie, Patrol Manuals

Posted: 13 Apr 2016 10:12
by Herrie
Just remember to open the Nissan 4x4 Manuals.PDF page and then you just select the manual you want to open and then it will show all the chapters that you can select - this is how I did the links to the manuals.

Re: Herrie, Patrol Manuals

Posted: 13 Apr 2016 11:39
by Carel
Fanus, as ek geweet het jy soek die manual kon ek dit verlede week vir jou saamgevat het. Hoop jy het reggekom met die download