Page 7 of 12

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 16 Jan 2017 06:28
by Tinus lotz
..

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 16 Jan 2017 06:30
by Tinus lotz
Kyk spesifiek na die foam en rubber seel vir bo hulle werk om seker te maak stof skud nie verby nie ..
Let op rooi kleur dis die goedkoper een

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 06 Feb 2017 11:38
by SJC
Alex Roux wrote:Hieronder, regterkant is GUD se kode AG1054R
En hy pas nommerpas.
Let op dit is hoër. Casing maak hom styf toe.
Ook die middelste sirkel pas styf.
R200 by Midas.
Juice het met dieselfde filter gery, selfde roete deur Kaokoland wat ons in julie gery het, en geen stof ingekom nie.

Nou wat die ou een aan die linkerkant betref:
Dis wat in was. Dit is nie hoog genoeg nie, so stof kon deur syfer aan die bokant.
Toe ek by Tinus was vir die lugpyp het my tydelike fix gemaak om bokant te seel.
IMG_4117.JPG
Het nou die gud filter by midas gekoop, R159. :thumbup:
Blykbaar is dit n isuzu filter...
Tinus lotz wrote:Kyk spesifiek na die foam en rubber seel vir bo hulle werk om seker te maak stof skud nie verby nie ..
Let op rooi kleur dis die goedkoper een
Nissan in nelspruit het my R500 gevra vir die rooi filter. Het al twee by hulle gekoop. :surprised:

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 06 Feb 2017 14:59
by SJC
well, uhm..... :redface: :doh:
AG1054R defnately does not fit.... Alex how sure are you about this code?
Or maybe the td42 air filter housing is not exactly the same as the 3 liter?

Weet nie, maar die standaard filter se binneste sirkel is 9cm.
Die GUD ag1054r is net 8cm... (en pas dus nie oor die housing se onderste "pyp" deel nie).

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 06 Feb 2017 15:12
by SJC
Hier is die twee langs mekaar:
photo 1 (1).jpg
photo 1 (1).jpg (123.08 KiB) Viewed 13019 times
Sal maar seker die vuil filter weer moet terug sit...
(wat veroorsaak dat hy so vuil kan word?)
photo 2 (2).jpg
photo 2 (2).jpg (135.8 KiB) Viewed 13019 times
photo 1 (2).jpg
photo 1 (2).jpg (142.66 KiB) Viewed 13019 times

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 06 Feb 2017 15:38
by Tinus lotz
Dude...koop die regte een by nissan ....360 rand even 500 is sente as jy moet engine regmaak omdat hy gebreek het met klippe en stof.....daai is crank case wat asem haal op jou filter .....sit n catch can in..

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 06 Feb 2017 15:45
by Michael
Fanus, hoeveel km het daai filter op?

Hulle moet seker so 10,000km ten minste hou afhangend hoeveel stof jy kry

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 06 Feb 2017 15:55
by SJC
Michael wrote:Fanus, hoeveel km het daai filter op?

Hulle moet seker so 10,000km ten minste hou afhangend hoeveel stof jy kry
Het omtrent 10k km terug ingesit. Ek ry nie baie stof paaie nie. Daar is n olierigheid op die filter.
Tinus lotz wrote:Dude...koop die regte een by nissan ....360 rand even 500 is sente as jy moet engine regmaak omdat hy gebreek het met klippe en stof.....daai is crank case wat asem haal op jou filter .....sit n catch can in..
Het dit ook te doen met die egr, maw sal dit ook help om egr te blok/verwyder?
Waar kry mens n catch can? Terain tamer parts?

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 06 Feb 2017 16:27
by SJC
Michael wrote:Daar is twee filters beskikbaar by Nissan, n goedkoop weergawe van so R370 en n duurder een van oor die R500.
Goedkoop eennis rooi en die duurder een is daai cartboard kleur
Nissan in nelspruit het my nou prys gegee op rooi filter: R465 excl vat
(6546-vc10a)

According to greg the gud filter does fit but it is a tight fit and require some vaseline...
If i look at nissan nelspruit's price on the "cheaper" nissan filter, i will need vaseline regardless which filter i choose... :surprised: :thumbdown:

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 07 Feb 2017 04:40
by Michael
Fanus, daai dealer is besig om julle deur die ore te werk, kyk wat kos dit hier