Page 6 of 12

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 13 Jan 2017 10:44
by Alex Roux
Nissan se R535 (incl VAT).
Het twee ander gebel en hulle gee dieselfde prys.
Sal maat moet betaal.

Dis nou waar NORC bedningings vermoe behoort te kan wys vir ouens wat die brand promote...

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 13 Jan 2017 12:49
by SJC
Toe ek my 4.2 se filter laas vervang het, was dit ook omtrent R500...

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 13 Jan 2017 20:25
by Tinus lotz
Nounet gecheck :thumbup: R 370

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 13 Jan 2017 22:18
by Alex Roux
Randburg, Northiff, MWN, Woodmead - almal het gese R535.
Maar het kontak gekry by MWN wat die prys laer gre.

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 13 Jan 2017 22:26
by Alex Roux
Hieronder, regterkant is GUD se kode AG1054R
En hy pas nommerpas.
Let op dit is hoër. Casing maak hom styf toe.
Ook die middelste sirkel pas styf.
R200 by Midas.
Juice het met dieselfde filter gery, selfde roete deur Kaokoland wat ons in julie gery het, en geen stof ingekom nie.

Nou wat die ou een aan die linkerkant betref:
Dis wat in was. Dit is nie hoog genoeg nie, so stof kon deur syfer aan die bokant.
Toe ek by Tinus was vir die lugpyp het my tydelike fix gemaak om bokant te seel.
IMG_4117.JPG
IMG_4117.JPG (2.08 MiB) Viewed 14460 times

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 14 Jan 2017 06:49
by Tinus lotz
Jip daai is netjies lyk of daai een kan werk :thumbup:

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 14 Jan 2017 07:27
by Michael
Daar is twee filters beskikbaar by Nissan, n goedkoop weergawe van so R370 en n duurder een van oor die R500.
Goedkoop eennis rooi en die duurder een is daai cartboard kleur

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 15 Jan 2017 09:42
by SJC
Tinus lotz wrote:Nounet gecheck :thumbup: R 370
Watse filter het jou bakkie in? die ovaal tiepe of cone soos myne?

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 15 Jan 2017 09:44
by SJC
Michael wrote:Daar is twee filters beskikbaar by Nissan, n goedkoop weergawe van so R370 en n duurder een van oor die R500.
Goedkoop eennis rooi en die duurder een is daai cartboard kleur
Is daar ook 'n goedkoop een vir die td42ti?
Het jy miskien 'n part nommer?

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 16 Jan 2017 06:02
by Michael
Yes Fanus die 3.0 en die 4.2 se filter is dieselfde.
Dje btuin papuer een js die duurder filter en die rooi een is die goedkooper een.