Page 1 of 1

One for the Y60/GQ fans

Posted: 10 Nov 2010 16:02
by Gerrit Loubser

:salute:

Re: One for the Y60/GQ fans

Posted: 10 Nov 2010 22:23
by Jules
Tanks Gerrit so moet n GQ mos ry, ek dog eers dis n Hyundai delivery van wat daar probeer uitkom toe sien ek dis n LC, moet sĂȘ ek dink daardie LC se bestuurder is maar useless

Shalom

Re: One for the Y60/GQ fans

Posted: 11 Nov 2010 06:56
by Gerrit Loubser
Ja, die bestuurder maak 'n groot verskil, maar daardie Cruiser bakkie kry sy wiele nie op die grond gehou nie. Dit is seker maar wat mens kry as jy 'n suspensie bou vir vrag en dan leeg rondry. Die nuwe Cruiser bakkies het ook nog 'n agterse anti-rolstaaf wat die suspensie se rolstyfheid nog verder verhoog. Hy het ook duidelik nie ewenaarslotte nie...

Re: One for the Y60/GQ fans

Posted: 11 Nov 2010 13:30
by Russ Kellermann
I loved that clip. Thanks Gerrit.

IMO that cruiser driver did everything incorrectly. To be fair to him though, his vehicle has nowhere near the flex of a tricked out GQ, however, he made things worse with his driving "style" . Like he said in the clip, whats the use of a bloody V8 if it can't go anywhere. (and i imagine he's talking about the 4500 V8 D4D diesel - one amazing mill).

Re: One for the Y60/GQ fans

Posted: 11 Nov 2010 20:10
by Tinus lotz
nice clip thanks !!! die Lc is ook nogal lank ne? veral van die agter as tot met die bak maar dit is mos hoe hulle daarvan hou in aus :lol:

Re: One for the Y60/GQ fans

Posted: 11 Nov 2010 22:24
by Kagiso II
nou WAT soek 'n meubelwa in die bundu? en wat soek daai drywer vannie teerpad af?
Vir 'n wilde oomblik gedink daai 'Trol is Johan Safari 'down under' ...
But THANX fir placing this :goodpost:

Re: One for the Y60/GQ fans

Posted: 11 Nov 2010 22:55
by Pieter du Toit
:thumbup: Nog een vir Patrol bo!!!! :thumbup: