Baie dankie Michael

Forum Feedback & Suggestions. Let us know what you like and what you don't
Iaan du Toit
Full Member
Full Member
Posts: 39
Joined: 27 Dec 2015 09:25
Full Name: Iaan du Toit
Nickname: Iaan
Home Town: Sabie
Current 4x4: Patrol pickup
Patrol 4.8
Hilux D4D
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 10 times
Been thanked: 43 times

Baie dankie Michael

Post by Iaan du Toit »

Naand forum lede,

Ek hang al lank hier rond maar is nie baie spraaksaam nie, lees wel baie.

Het gister my bakkie by Michael gekry en vandag huis toe gery. Ek kan nie glo dat dit dieselfde voertuig is nie. Hoe verder ek gery het hoe groter was die glimlag.

Ek het hierdie pad die laaste 8 jaar baie gery met verskillende 4x4 voertuie. Die laaste gedeelte sluit Long Tom pas in. My stoutste verwagting is oortref.

Michael het die volgende gedoen, n free flow pyp opgesit, n Madman, die pomp en injectors gestel.

Manne, as jy n 4.2 koolstoof met n haardoer ry en hy was nog nie by Michael nie dan weet jy nie wat jy mis nie.

n Baie groot dankie Michael, van n baie tevrede klient.
Wat ek is, is net genade.
Wat ek het is net geleen.
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: Baie dankie Michael

Post by Tinus lotz »

Ian ons het vandag jou ander bakkie vir n pre power run gevat hy maak 67kw op die wiele en 214nm kom ons kyk hoe lyk dit as hy reg is .....daai twee bakkies van jou is net te mooi vir woorde 4.2td met 67000 km wat n juweel van n voertuig :thumbup: :salute:
User avatar
Rudolph
Senior Member
Senior Member
Posts: 388
Joined: 15 Feb 2010 18:03
Full Name: Rudolph van Deventer
Nickname: Rudolph
Home Town: Port Alfred
Current 4x4: Nissan Patrol Y61 3.0Di GL (TD42Ti)
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 107 times
Been thanked: 32 times

Re: Baie dankie Michael

Post by Rudolph »

Hierdie is nou wat die Forum die heel beste maak! Dankie aan almal!
User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2479
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 189 times
Been thanked: 336 times

Re: Baie dankie Michael

Post by Michael »

Baie dankie vir jou terugvoer Iaan

Ek werk met liefde aan die TD42 en geniet elke oomblik, maar dit is vir my die heel lekkerste om te weet die eienaar ry nou n heel ander bakkie as wat ingekom het.

Mag daai bakkie jou elke dag laat glimlag!
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2840
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 186 times
Been thanked: 260 times

Re: Baie dankie Michael

Post by offroadbiker »

En ek bly 55km en myne was nog nie "getoor" nie :redface: :redface:
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2479
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 189 times
Been thanked: 336 times

Re: Baie dankie Michael

Post by Michael »

offroadbiker wrote:En ek bly 55km en myne was nog nie "getoor" nie :redface: :redface:
Dirk, Tinus het nogals n se ding wat mooi van pas kom hier...... "Sukkel is n keuse" :lol:
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2840
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 186 times
Been thanked: 260 times

Re: Baie dankie Michael

Post by offroadbiker »

:redface: :redface:
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
Wilkie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1402
Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 69 times
Been thanked: 92 times

Re: Baie dankie Michael

Post by Wilkie »

offroadbiker wrote::redface: :redface:
Tjomma daar is nie kits banke onder grond nie......jy kan dit net sowel nou spandeer ....... :rolling: :rolling:
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2840
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 186 times
Been thanked: 260 times

Re: Baie dankie Michael

Post by offroadbiker »

Michael sal laat weet as hy 'n tydjie kan afknyp vir my so ek is in die ry :thumbup:

Julle nou gelukkig :oldtimer:
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2479
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 189 times
Been thanked: 336 times

Re: Baie dankie Michael

Post by Michael »

Wilkie wrote:
offroadbiker wrote::redface: :redface:
Tjomma daar is nie kits banke onder grond nie......jy kan dit net sowel nou spandeer ....... :rolling: :rolling:
ha ha Errol....goed gese
offroadbiker wrote:Michael sal laat weet as hy 'n tydjie kan afknyp vir my so ek is in die ry :thumbup:

Julle nou gelukkig :oldtimer:
Ek dink jy gan happyer wees as ek :thumbup:
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Post Reply

Return to “04. Feedback”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests