Page 2 of 3

Re: Forum Rules

Posted: 24 Feb 2011 15:57
by Peter Connan
Now how did a 'Hard Head Farmer Son' get a soutie name like 'Peter Connan' ??
Simple David
My great-grandfather was a scott who settled in the Northern cape. He opened a trading store about 100 miles south of Upington. In those days and that area he had to learn Afrikaans quickly to survive!

Re: Forum Rules

Posted: 24 Feb 2011 19:56
by ChristoSlang
Hmmmm.. interesting thread this! I must admit that I did not scrutinise the forum rules in any detail when I joined, so I reverted to my "normal" forum habits (I belong to m-a-a-a-a-a-n-y fora) when posting! :redface:

I normally tend to post technical or reference posts in an internationally understandable language (i.e. English), but reply to Afrikaans threads or witty banter (soos in "twak praat") in Afrikaans...

I sincerely hope that's not a dismissible offense? I've grown to like the forum and its members! :biggrin:

Re: Forum Rules

Posted: 24 Feb 2011 21:17
by Kagiso II
Thank you kindly Mr P/ter Connan - you have worded my sentiments exactly. Only difference, my dad was Irish [and so am I ] thus, I would spell HardeKOP Boerseun a little different.
The Dutch have a bilingual approach - http://leo4x4.forum2go.nl -
But as Grant pointed out - "Rules are rules" and Rules rule, right? - so i will try and do the techno stuff in Ingrish and the funnies sal maar moet Afrikaans bly.

Re: Forum Rules

Posted: 25 Feb 2011 07:04
by David
Thank you Peter :thumbup:

Re: Forum Rules

Posted: 05 Jan 2021 22:18
by Reenen
Net vir duidelikheid: verstaan ek reg dat dit teen die reels is om in Afrikaans deel te neem op die forum? Ek het dit gemis, en sal hou by die die reels as dit wel so is.

Re: Forum Rules

Posted: 06 Jan 2021 04:11
by Peter Connan
Reenen, teoreties ja. Maar niemand is besonder ernstig daaroor nie, en selfs die forum-administrateurs (die ouens wat die reels geskryf het) hou nie altyd daarby nie.

Dit sal egter beter wees as ons gesprekke waarby almal baat kan vind sover moontlik in Engels kan hou, omdat daar wel 'n paar buitelanders is wat nie Afrikaans magtig is nie wat wel hier lees en bydra, maar dra eerder in Afrikaans by as wat jy stilbly in Engels.

:mytwocents:

Re: Forum Rules

Posted: 06 Jan 2021 15:05
by JohnBoyZA
Reenen, nie teen die reëls nie, maar daar is soms lede van ander lande/tale wat nie Afrikaans verstaan nie, so soms sal dit hul baat om dit in Engels te lees. Maar, soos Peter skryf, dis soms gemakliker om in jou eie taal te klets, dus is jy baie welkom om in Afrikaans, of selfs Mengels, te pos. Ons leer geweldig baie van julle 2 en andere wat meer tegnies en prakties aangelê is, dankie weereens vir julle deelname.
Groete
John

viewtopic.php?f=35&t=345
1.6 The primary language on this forum is English, however, you are welcome to use your language of choice ... just make sure the rest of the topic participants understand you :-)

Re: Forum Rules

Posted: 07 Jan 2021 05:34
by Reenen
JohnBoyZA wrote:Reenen, nie teen die reëls nie, maar daar is soms lede van ander lande/tale wat nie Afrikaans verstaan nie, so soms sal dit hul baat om dit in Engels te lees. Maar, soos Peter skryf, dis soms gemakliker om in jou eie taal te klets, dus is jy baie welkom om in Afrikaans, of selfs Mengels, te pos. Ons leer geweldig baie van julle 2 en andere wat meer tegnies en prakties aangelê is, dankie weereens vir julle deelname.
Groete
John

viewtopic.php?f=35&t=345
1.6 The primary language on this forum is English, however, you are welcome to use your language of choice ... just make sure the rest of the topic participants understand you :-)
My navraag kom spesifiek na die thread. As mens kyk die reel no1.6 wat jy plaas hierbo, en die reel 1.6 wat grant geplaas het, verskil dit. En Grant maak dit duidelik aan begin van thread dat as jy nie in engels gaan post, jy eerder stil moet bly, vir ingeval n oorsese besoeker dit sou lees. Blykbaar het die reel verander ondertussen. Wil net seker maak ek oortree nie julle reels nie.
IMG_6203.jpg
IMG_6203.jpg (218.78 KiB) Viewed 5944 times

Re: Forum Rules

Posted: 07 Jan 2021 06:35
by JohnBoyZA
Ek het die reël in 2011 verander na Grant se navraag. Skryf gerus in Afrikaans, dankie.
John

Re: Forum Rules

Posted: 07 Jan 2021 09:57
by Reenen
Dankie baie