Somtyds vrek 'n vuurtjie as jy hom nie aandag gee nie.offroadbiker wrote:Daai is ekke ma tot op datum was die terugvoer vir daai naweek amper nie bestaande...
Blaas bietjie, gee hom blits, seblief.
Somtyds vrek 'n vuurtjie as jy hom nie aandag gee nie.offroadbiker wrote:Daai is ekke ma tot op datum was die terugvoer vir daai naweek amper nie bestaande...
Nou die klink na n plan my ... juk om weer daar n draai te gaan gooiJoshJ wrote:Ek se maak dit kgalagadi. Dan ry almal ewe ver omtrent. En die namibia ouens kan ook bywoon.
http://www.leisurewheels.co.za/4x4-news ... ay-patrol/Peter Connan wrote:Faan, die grootste wat ons nog reggekry het, was 64 karre.
Dit was by die 60ste verjaarsdag van die Patrol, toevallig by die einste 3 provinsies wat Dirk hier bo genoem het.
Users browsing this forum: No registered users and 32 guests