Page 1 of 1

PATROL pick-up in 4,8 New Shape

Posted: 24 Nov 2012 18:01
by Kagiso II
ek loop my in hirri bees vas vandag .. by Imperial Nissan: Menlyn .. en kan jy glo [ongelukkig?] die "dash" lyk of hy runnerpes het ...
Pretoria-20121124-00718.jpg
Pretoria-20121124-00718.jpg (1.88 MiB) Viewed 8419 times
Pretoria-20121124-00722.jpg
Pretoria-20121124-00722.jpg (1.65 MiB) Viewed 8419 times
Pretoria-20121124-00728.jpg
Pretoria-20121124-00728.jpg (1.1 MiB) Viewed 8419 times
Pretoria-20121124-00730.jpg
Pretoria-20121124-00730.jpg (658.83 KiB) Viewed 8419 times
Pretoria-20121124-00723.jpg
Pretoria-20121124-00723.jpg (1.78 MiB) Viewed 8419 times

Re: PATROL pick-up in 4,8 New Shape

Posted: 24 Nov 2012 20:10
by Peter Connan
Ek wil TWEE he.

Runderpes of te not!

Re: PATROL pick-up in 4,8 New Shape

Posted: 24 Nov 2012 20:21
by Alex Roux
'n Mooi ding bly nou een maal mooi.

Dit is lykmy slegs die nuwer trollies met die facelift wat die probleem met die dash gekry het.
Iemand op hierdie forum, nie te lank gelede nie, het dit netjies laat fix erens in Pretoria.

Re: PATROL pick-up in 4,8 New Shape

Posted: 24 Nov 2012 22:24
by Kagiso II
ek het NIE kon dink 'n outoppie van 62 se kwyl kan loop van lus, nie -- maar toe ek daai bakkie se gat sien met daai 4,8 label, toe drooooolll ek soos 'n weeskind oor 'n opwen roomys..

Re: PATROL pick-up in 4,8 New Shape

Posted: 25 Nov 2012 06:36
by Tinus lotz
Krisis. Ek soek ook en nogal n auto!!!! Bring die sand laat ons ry !!!!!!!!!laaik hom stukkend :thumbup:

Re: PATROL pick-up in 4,8 New Shape

Posted: 25 Nov 2012 08:32
by jonathan
Magtig ek het lanklaas so mooi masjien gesien! Net jammer oor die finansies, maar 'n ou kan mos regkom met net een nier of hoe?

Re: PATROL pick-up in 4,8 New Shape

Posted: 25 Nov 2012 20:05
by Bruin Beer
Die man wat die 4.8 dash laat reg maak het was Chris Skinner.
Hy is op die forum.
Mooi bly mooi. Daar is nie twee stories van nie. :thumbup:
Bruin Beer

Re: PATROL pick-up in 4,8 New Shape

Posted: 26 Nov 2012 00:33
by thabogrobler
Mmmmmm...I'm loving it!

Gaan dit nou van die vloer af beskikbaar wees of was dit 'n once-off special?

Re: PATROL pick-up in 4,8 New Shape

Posted: 28 Nov 2012 22:48
by thabogrobler
Het vandag bietjie rond gevra oor die lorrie.

DEFNITIEF NIE TE KOOP NIE. Of so iets.

Was glo net vir 'n diens by Menlyn en Nissan bou hom nie so nie :surprised:

Re: PATROL pick-up in 4,8 New Shape

Posted: 30 Nov 2012 11:11
by Grant
Ja ,

Bestel a Patrol Pick up 4.2 Dti en Nissan kom terug en se no stock, maybe in June 2013. Also will probably be the new 3 tdi due to Euro rating. Now I am looking at a Pathfinder or Murano.

:pray: :pray: :pray: