My "New" Patrol - first impressions

Notices to members from the forum administration
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3464
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 224 times
Been thanked: 84 times
Contact:

Re: My "New" Patrol - first impressions

Post by Kagiso II » 26 Sep 2012 21:03

ja jor -- jy kan bly wees ek laaik jou. Jy kom lig daarvan af - jy plaas die minste kiekies van AMMAL op hirri forum [wag ek lieg, daai lawaaierige Lotz laaitie sit minner kiekies ..
ek moet julle bikki voor stok kry.
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!

User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 6561
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 494 times
Been thanked: 236 times

Re: My "New" Patrol - first impressions

Post by Tinus lotz » 26 Sep 2012 21:13

haai my oom hoe moet ek nou van jou hou as jy so is :lol: :lol: :lol:
ek forum 99% op my black berry en my groot pel en maaitjie PC sit gewoonlik dan sommer op as ek dit vir hom mail :biggrin:
dis hoekom ek erger as jy spel want moelik om so klein te skryf my oe is al bietjie op en vingers dik dan druk ek twee op n slag :rolling:
ek belowe ek sal wanneer ek terug kom meer fotos plak hoor >>>>>jy het mos nou al baie mense geleer en even ek kan dit regkry as ek dit 10 keer gelees het :wink:
more middig is ek oppad europa toe weer terug op die 18de :salute: :salute: :salute:

User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3464
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 224 times
Been thanked: 84 times
Contact:

Re: My "New" Patrol - first impressions

Post by Kagiso II » 27 Sep 2012 20:15

Europa ?? bring vi oompie 'n Duitse meisie met GROOT KANNE
bier saam .. sommer sulki 2-liter kanne. Goeie gehalte kwaliteit DUITSE bier. [as st my klaar my bier bedien het kan sy maar truggaan WWW :woo: :oldtimer: :oldtimer: :eureka:
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!

Post Reply

Return to “02. WWW Notice Board”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest