New to Forum Seeking advice on 4.2TD Bakkie

Please read this first if you are new to the forum
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 6623
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 505 times
Been thanked: 240 times

Re: New to Forum Seeking advice on 4.2TD Bakkie

Post by Tinus lotz » 05 Oct 2017 22:57

The 3l alone is like kissing your sister ....just doesnt work but if you p km ut a chip and exhaust it goes very good it makes 95 kw and 340nm on rear wheels ...i have one with 20000 km for 460k

User avatar
ces
Senior Member
Senior Member
Posts: 85
Joined: 30 Dec 2015 14:11
Full Name: Christoph Schulenburg
Nickname: Christoph / Schulies
Home Town: COLIGNY
Current 4x4: Nissan Patrol 4.2D SGL Y61
Nissan Patrol 2.8l, 1985
VW Tiguan 2.0tdi, 2009
Home Language: Afrikaans/German
Has thanked: 11 times
Been thanked: 11 times

Re: New to Forum Seeking advice on 4.2TD Bakkie

Post by ces » 15 Oct 2017 21:25

Hi Lu-Wayne,

Welkom! Verstaan die fassinasie met die Patrols. Ek boer op die oomblik met 'n Isuzu (3.0KB nogal) - nothing wrong with it - nogal vinnig en alles. Maar net nou die dag toe sleep ek my beeswa en ek is bietjie haastig, toe moet ek die naald dophou (temp). Shouldn't happen ek weet, en ek het 'n manier om karre te overheat :rolling: (lees my storie op "Jasper" as jy wil). In elk geval, my punt is, ek gaan daai prokureur op die dorp met die 4.2d bakkie nog verlos van sy eiendom!

Ek het Desember 'n 4.2d N/A Patrol (Y61) gekoop. Daai enjin is so hard soos klip. Pel van my het sy 4.2d bakkie op 600,000km verkoop, en nou jare later, loop hy steeds.

Die nuwe 3.0d is 'n reuse verbetering op die oues wat reliability aanbetref (lees thread erens anders op forum - baie leersaam). John du Toit Nissan in Lichtenburg het my een geleen vir 'n dag, toe my Navara 2.5di d/c se prop shaft skielik gegaan het. Kyk, Navara in dorp toe, Patrol uit, voel jy die verskil. Maar die bakkie is gewillig genoeg. En so goed soos wat die Navara die sinkplaatpad vat, die Patrol voel net "heel", as jy verstaan wat ek bedoel. :salute:

Om te vergelyk met die 4.2d N/A wat jy gery het; die 3.0 sal beslis meer responsive wees. Nie 'n resiesperd nie, maar ook nie 'n donkie nie.

Hoop dit help.

Geniet hom! - dink jy weet wat jy gaan doen. :biggrin:

Christoph
"Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie." - Numeri 11,23

User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 6623
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 505 times
Been thanked: 240 times

Re: New to Forum Seeking advice on 4.2TD Bakkie

Post by Tinus lotz » 15 Oct 2017 21:59

Daar is n mooi 30l met 20000 km beskikbaar wat reeds opgradeerings gedoen is vir 100k minder as nuut ...kom kyk bietjie

Post Reply

Return to “01. Start Here”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest